{"id":31673,"date":"2015-05-11T09:01:20","date_gmt":"2015-05-11T07:01:20","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31673"},"modified":"2015-05-11T14:43:57","modified_gmt":"2015-05-11T12:43:57","slug":"baksteenmisdaad-seuntjie-haal-self-asem","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31673","title":{"rendered":"Baksteenmisdaad: Seuntjie haal self asem"},"content":{"rendered":"<p>Die agtjarige seuntjie wat met \u2018n baksteen teen sy kop getref is, is van asemhalingsmasjiene ontkoppel.<\/p>\n<p>Die Krugersdorpnuus het vanoggend met Caden Slabbert se ma Andri\u00ebtte Cooper, wat oppad na die hospitaal toe was, gesels oor Caden se huidige toestand.<\/p>\n<p>Caden en sy sussie Eden, sou vir die langnaweek by hulle pa gaan kuier het in Alberton toe \u2018n swarte \u2018n baksteen van \u2018n brug af gegooi het en hom deur die kar se ruit getref het.<\/p>\n<p>Caden, wat in \u2018n in ge\u00efnduseerde koma was is nou van die masjiene af en haal self asem. Sy ma vertel die dokters het gewaarsku dat hy ontrekkingsimptome, hallusinasies en terugflitse mag h\u00ea as gevolg van die sterk medikasie wanneer hy wakker geword het.<\/p>\n<p>\u201cDis aaklig om hom so te sien,\u201d s\u00ea sy bedroefde ma.<\/p>\n<p>Sy ogies gaan baie klein oop en hulle kan sien hoe volg hy hulle bewegings en hou selfs hulle hande styf vas.<\/p>\n<p>Cooper meen dat die dokters gelukkig is met Caden se verbetering maar steeds bekommerd is oor sy wond op sy kop waar die linkerkantse deel van sy skedel verwyder was en gaan weer geherkonstruktief terug gesit word.<\/p>\n<p>Wanneer Caden ten volle wakker word sal die dokters die nodige toetse kan doen om te bepaal of hy enige breinskade in die insident op gedoen het.<\/p>\n<p>\u201cDaar is beslis positiewe verbetering in sy toestand en ons is baie dankbaar vir al die gebede vir Caden. Sy herstelling is beslis \u2018n wonderwerk.\u201d<\/p>\n<p>Die swart krimineel is nog steeds op vrye voet en die plaaslike polisie in die omgewing is skynbaar opsoek na \u2018n onstabiele man wat naak op die hoofweg loop en bakstene en klippe vanaf die br\u00fbe rondom The Glen-winkelsentrum gooi.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die agtjarige seuntjie wat met \u2018n baksteen teen sy kop getref is, is van asemhalingsmasjiene ontkoppel. Die Krugersdorpnuus het vanoggend met Caden Slabbert se ma Andri\u00ebtte Cooper, wat oppad na die hospitaal toe was, gesels oor Caden se huidige toestand. Caden en sy sussie Eden, sou vir die langnaweek by hulle pa gaan kuier het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31673\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Baksteenmisdaad: Seuntjie haal self asem&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[20320,5389,9663,218],"class_list":["post-31673","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-baksteengooier","tag-etniese-geweld","tag-krugersdorp","tag-misdaad"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31673","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31673"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31673\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31673"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31673"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31673"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}