{"id":31606,"date":"2015-05-07T08:35:10","date_gmt":"2015-05-07T06:35:10","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31606"},"modified":"2015-05-07T08:45:17","modified_gmt":"2015-05-07T06:45:17","slug":"inwoners-eis-dat-plaaslike-werkers-by-medupi-aangestel-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31606","title":{"rendered":"Inwoners eis dat plaaslike werkers by Medupi aangestel word"},"content":{"rendered":"<p>Lokasiebewoners by Ellisras (Lephalale) in Limpopo het &#8216;n beroep op die Wetgewer gedoen om te sorg dat plaaslike inwoners by die Medupi en Matimba-kragaanlegte aangestel word. <\/p>\n<p>Hulle beskuldig buitelanders ook van &#8216;n prysoorlog teen plaaslike kleinsake-handelaars.<\/p>\n<p>Hulle het sterk beswaar aangeteken oor buitelanders wat by onwettige sakebedrywighede betrokke is.<\/p>\n<p>Die plaaslike swartes beweer dat buitelanders hul produkte te goedkoop verkoop wat tot werkloosheid en die ineenstorting van die plaaslike kleinsake-sektor gelei het. <\/p>\n<p>Honderde plaaslike inwoners het by &#8216;n uitreikprogram teen vreemdelingehaat van die Limpopo Wetgewer in die Marapong-lokasie gekla oor di\u00e9 en ander praktyke. <\/p>\n<p>&#8216;n Lid van die provinsiale wetgewer, Dickson Masemola het in reaksie op die gemeenskap se griewe ges\u00ea die ANC-regering sal verseker dat buitelanders aan die land se wette voldoen. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea die provinsiale regering en plaaslike munisipaliteite moet toesien dat sake-ondernemings behoorlik gereguleer word.<\/p>\n<p>Intussen het die Nasionale Vergadering die oprigting van &#8216;n adhoc-komitee goedgekeur om die vlaag xenofobiese geweld van verlede maand te ondersoek. <\/p>\n<p>Di\u00e9 aanvalle in Durban en Johannesburg het vir kwaai internasionale kritiek gesorg.<\/p>\n<p>Die veelparty komitee van elf lede sal teen 30 Augustus aan die parlement verslag doen oor hul bevindinge oor geweld teen buitelanders en verwante sake. <\/p>\n<p>Die bevindinge van &#8216;n taakspan wat xenofobie in 2008 ondersoek het, sal ook by hul verslag ingesluit word. In 2008 is buitelanders lewend aan die brand gesteek.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Lokasiebewoners by Ellisras (Lephalale) in Limpopo het &#8216;n beroep op die Wetgewer gedoen om te sorg dat plaaslike inwoners by die Medupi en Matimba-kragaanlegte aangestel word. Hulle beskuldig buitelanders ook van &#8216;n prysoorlog teen plaaslike kleinsake-handelaars. Hulle het sterk beswaar aangeteken oor buitelanders wat by onwettige sakebedrywighede betrokke is. Die plaaslike swartes beweer dat buitelanders &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31606\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Inwoners eis dat plaaslike werkers by Medupi aangestel word&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7588,16150,20298,20297,6875,10808,7568],"class_list":["post-31606","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-buitelanders","tag-ellisras","tag-handelaars","tag-kleinsake","tag-lokasie","tag-medupi","tag-xenofobie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31606","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31606"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31606\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31606"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31606"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31606"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}