{"id":31575,"date":"2015-05-06T09:33:09","date_gmt":"2015-05-06T07:33:09","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31575"},"modified":"2015-05-06T09:53:04","modified_gmt":"2015-05-06T07:53:04","slug":"tweede-tiener-wou-by-isis-aansluit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31575","title":{"rendered":"Tweede tiener wou by ISIS aansluit"},"content":{"rendered":"<p>Die minister van staatsveiligheid, David Mahlobo het bevestig dat &#8216;n tweede tiener van Kaapstad gekeer is voordat sy by die Islamitiese Staat kon aansluit. <\/p>\n<p>Die ho\u00ebrskool-leerder van Grassy Park op die Kaapse Vlakte is n\u00e1 &#8216;n wenk by die Kaapstadse Internasionale Lughawe aangekeer, berig RSG.<\/p>\n<p>Mahlobo s\u00ea sekere gemeenskappe in die land word deur die ISIS-militante geteiken. <\/p>\n<p>Die veiligheidsdienste het na bewering gereageer op grond van inligting wat deur die eerste Kaapse meisie verskaf wat by die ISIS wou aansluit. Die twee is glo vriendinne.<\/p>\n<p>Die departement en die Valke het glo reageer op inligting wat &#8216;n 15-jarige meisie van Kenwyn verskaf het. <\/p>\n<p>Mahlobo het sedertdien ouers herhaaldelik gemaan om hul kinders se internetgebruik dop te hou. Hy het Dinsdag weer die waarskuwing tydens &#8216;n perskonferensie voor die minister se begrotingsdebat in die parlement uitgereik.<\/p>\n<p>\u201cOns weet dat ISIS jongmense teiken en die internet daarvoor gebruik,\u201d het Sonto Kudjoe, direkteur-generaal van staatsveiligheid, ges\u00ea.<\/p>\n<p>Intelligensiebronne s\u00ea egter hulle ondersoek &#8216;n fisiese teenwoordigheid van werwers van die jihad-groep in die land.<\/p>\n<p>Mahlobo het ges\u00ea staatsveiligheidsagentskappe is baie paraat oor die kwessie van werwing deur fundamentalistiese groepe en hulle bly in kontak met gemeenskappe wat as teikens beskou word. Hy het ges\u00ea sedert die tiener van Kenwyn gepoog het om by ISIS aan te sluit, het verskeie gemeenskapsgroepe sy departement gekontak om te s\u00ea dat hul kinders aangehits word om dit ook te doen.<\/p>\n<p>\u201cIn Kaapstad het ons met die Moslemregsraad vergader,&#8221; het hy ges\u00ea. Kinders word glo daagliks gewerf.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die minister van staatsveiligheid, David Mahlobo het bevestig dat &#8216;n tweede tiener van Kaapstad gekeer is voordat sy by die Islamitiese Staat kon aansluit. Die ho\u00ebrskool-leerder van Grassy Park op die Kaapse Vlakte is n\u00e1 &#8216;n wenk by die Kaapstadse Internasionale Lughawe aangekeer, berig RSG. Mahlobo s\u00ea sekere gemeenskappe in die land word deur die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31575\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Tweede tiener wou by ISIS aansluit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[17666,17039,5361,4933,5358,17585,7829],"class_list":["post-31575","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-is","tag-isis","tag-islam","tag-kaapstad","tag-moslems","tag-staatsveiligheid","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31575","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31575"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31575\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31575"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31575"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31575"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}