{"id":31533,"date":"2015-05-04T09:42:45","date_gmt":"2015-05-04T07:42:45","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31533"},"modified":"2015-05-04T14:05:44","modified_gmt":"2015-05-04T12:05:44","slug":"mandela-groep-toegang-tot-gasa-geweier","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31533","title":{"rendered":"Mandela-groep toegang tot Gasa geweier"},"content":{"rendered":"<p>Die Russiese president Wladimir Poetin het Woensdag met lede van &#8216;n groep wat hulself die &#8220;Ouderlinge&#8221; noem, ontmoet nadat hulle toegang tot Gasa geweier is.<\/p>\n<p>Voormalige staatshoofde en leiers van die belangrikste internasionale organisasies was in Moskou om die Oekra\u00efne te bespreek asook w\u00eareldvrede. <\/p>\n<p>Die groep is deur Israel toegang tot Gasa geweier nadat hulle by die Palestyne wou gaan besoek afl\u00ea. Poetin het hulle op sy Nowo-Ogarjowo landgoed buite Moskou ontvang vir hul driedaagse besoek aan Rusland se hoofstad.<\/p>\n<p>Die groep is gestig in 2007 deur die voormalige Suid-Afrikaanse president Nelson Mandela om hul invloed oral te laat geld.<\/p>\n<p>Bestaande \u200b\u200buit 12 lede, en tans onder leiding van die voormalige sekretaris-generaal van die VN, Kofi Annan, wil die oudstes help om die w\u00eareld se ernstige en ingewikkelde probleme op te los.<\/p>\n<p>Desmond Tutu is ook deel van die groep.<\/p>\n<p>&#8220;Kollegas, vriende, Laat my u hartlik in Moskou verwelkom&#8230;Ongelukkig het die w\u00eareld nie eenvoudiger geraak sedert julle aktief aan die politieke lewe deelgeneem het nie. Ek probeer nie s\u00ea dat dit julle nalatenskap is nie, maar bloot dat ons w\u00eareld regtig kompleks en uiteenlopend is en met baie konfliksituasies worstel,&#8221; het die Russiese president ges\u00ea in sy verwelkomingsrede.<\/p>\n<p>Afgesien van vergaderings met president Poetin, het die oudstes gesprekke met die minister van buitelandse sake Sergei Lawrof, voormalige Sowjetpresident Mikhail Gorbatsjof en die voormalige premier Jefgeni Primakof gevoer.<\/p>\n<p>Die oudstes wat deel was van die besoek aan Moskou was: Martti Ahtisaari, voormalige Finse president; Kofi Annan, voormalige sekretaris-generaal van die VN; Lakhdar Brahimi, voormalige Algerynse minister van buitelandse sake, Gro Harlem Brundtland, voormalige premier van Noorwe\u00eb; Jimmy Carter, voormalige Amerikaanse president, en Ernesto Zedillo, voormalige Mexikaanse president.<\/p>\n<p>Annan, Ahtisaari, Brahimi en Zedillo is almal trustees wat op die raad van George Soros se <em>Open Society Foundation<\/em> dien.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Russiese president Wladimir Poetin het Woensdag met lede van &#8216;n groep wat hulself die &#8220;Ouderlinge&#8221; noem, ontmoet nadat hulle toegang tot Gasa geweier is. Voormalige staatshoofde en leiers van die belangrikste internasionale organisasies was in Moskou om die Oekra\u00efne te bespreek asook w\u00eareldvrede. Die groep is deur Israel toegang tot Gasa geweier nadat hulle &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31533\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mandela-groep toegang tot Gasa geweier&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[7488,7334,10660,5174,7303,5202,11223,18061],"class_list":["post-31533","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-desmond-tutu","tag-gasa","tag-george-soros","tag-israel","tag-moskou","tag-nelson-mandela","tag-palestina","tag-vrede"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31533","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31533"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31533\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31533"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31533"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31533"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}