{"id":31531,"date":"2015-05-04T09:43:03","date_gmt":"2015-05-04T07:43:03","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31531"},"modified":"2015-05-04T09:43:03","modified_gmt":"2015-05-04T07:43:03","slug":"polisieminister-berispe-xenofobiese-aanvallers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31531","title":{"rendered":"Polisieminister berispe xenofobiese aanvallers"},"content":{"rendered":"<p>Die minister van polisie, Nathi Nhleko s\u00ea armoede en werkloosheid is nie &#8216;n rede om buitelanders aan te val nie.<\/p>\n<p>Die SAUK berig Nhleko het tradisionele leiers, sakelui en inwoners van Germiston toegespreek.<\/p>\n<p>Sewe mense is verlede maand dood in xenofobiese geweld in dele van KwaZulu-Natal en Gauteng en duisende is ontwortel.<\/p>\n<p>Meer as 300 mense is reeds in hegtenis geneem in verband met die geweld en verskeie klopjagte is uitgevoer.<\/p>\n<p>Nhleko het Suid-Afrikaners gevra om hul mede-Afrikane met respek te behandel.<\/p>\n<p>Intussen het die interministeri\u00eble komitee vir migrasie, gelei deur die minister in die presidensie, Jeff Radebe die families van Suid-Afrikaners besoek wat in die onlangse geweld teenoor buitelanders in Umlazi, suid van Durban dood is.<\/p>\n<p>Radebe en sy span het die familie van die 24-jarige Ayanda Dlamini besoek, wat verlede maand in die geweld dood is. Hy sal na verwagting ook die families van nog twee slagoffers besoek &#8211; Thabo Mzombe wat in Umlazi doodgeskiet is en Petros Dlamini wat in Chatsworth dood is.<\/p>\n<p>Radebe s\u00ea die komitee gaan alle aspekte van migrasie ondersoek, om &#8216;n blywende oplossing vir die uitdaging van xenofobiese geweld te vind.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die minister van polisie, Nathi Nhleko s\u00ea armoede en werkloosheid is nie &#8216;n rede om buitelanders aan te val nie. Die SAUK berig Nhleko het tradisionele leiers, sakelui en inwoners van Germiston toegespreek. Sewe mense is verlede maand dood in xenofobiese geweld in dele van KwaZulu-Natal en Gauteng en duisende is ontwortel. Meer as 300 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31531\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisieminister berispe xenofobiese aanvallers&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11030,17257,218,2851,7568],"class_list":["post-31531","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-aanvalle","tag-migrasie","tag-misdaad","tag-polisie","tag-xenofobie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31531","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31531"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31531\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31531"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31531"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31531"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}