{"id":31519,"date":"2015-05-04T06:50:51","date_gmt":"2015-05-04T04:50:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31519"},"modified":"2015-05-04T06:50:51","modified_gmt":"2015-05-04T04:50:51","slug":"huisbraak-op-video-vasgevang","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31519","title":{"rendered":"Huisbraak op video vasgevang"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Veiligheidskamera het Woensdagoggend \u2018n huisbraak in Ninapark, Pretoria, waar verskeie waardevolle items gesteel is, op  video vasgevang.<\/p>\n<p>Volgens Johan Roux (53), huiseienaar, het die voorval omstreeks 10:45 plaasgevind en het dit vier verdagtes net ses minute geneem om die voordeur oop te breek, \u2018n paar waardevolle items te neem en weg te jaag.<\/p>\n<p>Roux was by die werk toe die voorval plaasgevind het, het die <em>Moot Rekord<\/em> berig.<\/p>\n<p>\u201cSover ons kon agterkom is televisies en hul afstandbeheerders, asook van my vrou se juweliersware gesteel. Ons kon nog nie vasstel presies wat alles weg is nie, omdat die forensiese-span vandag eers \u2018n ondersoek kom doen het. Ons kon nog nie al die skade bepaal nie,\u201d het Roux ges\u00ea.<\/p>\n<p>Sedert hy in 1993 in sy huis ingetrek het, het Roux nog nooit voorheen \u2018n huisbraak gehad nie.<\/p>\n<p>\u201cSo paar jaar gelede het iemand oor ons muur gespring en \u2018n fiets en \u2018n paar ander items gesteel, maar ons het nog nooit voorheen met \u2018n huisbraak probleme gehad nie.\u201d<\/p>\n<p>Voor die inbraak het die verdagtes glo \u2018n uur vroe\u00ebr verby die huis gery, by die oprit ingery en \u2018n rukkie daar vertoef, voordat hulle weer weggery het.<\/p>\n<p>Tydens die huisbraak het twee van die verdagtes die huis ingegaan, terwyl twee ander in die motor gewag het, het Roux ges\u00ea.<\/p>\n<p>Volgens polisiewoordvoerder Matthews Nkoadi, is die polisie nie bewus van die voorval nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Veiligheidskamera het Woensdagoggend \u2018n huisbraak in Ninapark, Pretoria, waar verskeie waardevolle items gesteel is, op video vasgevang. Volgens Johan Roux (53), huiseienaar, het die voorval omstreeks 10:45 plaasgevind en het dit vier verdagtes net ses minute geneem om die voordeur oop te breek, \u2018n paar waardevolle items te neem en weg te jaag. Roux &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31519\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Huisbraak op video vasgevang&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11033,218,20271,753,11785,20272],"class_list":["post-31519","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-huisbraak","tag-misdaad","tag-oprit","tag-pretoria","tag-verdagtes","tag-voordeur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31519","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31519"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31519\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31519"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31519"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31519"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}