{"id":31476,"date":"2015-04-30T09:26:46","date_gmt":"2015-04-30T07:26:46","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31476"},"modified":"2015-04-30T09:26:46","modified_gmt":"2015-04-30T07:26:46","slug":"mrk-afgeraai-om-zoeloekoning-te-ondersoek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31476","title":{"rendered":"MRK afgeraai om Zoeloekoning te ondersoek"},"content":{"rendered":"<p>Die voorsitter van die parlement\u00eare portefeuljekomitee oor justisie, Mathole Motshkega het probeer om die voorsitter van die Menseregtekommissie, Lawrence Mushwana af te raai om voort te gaan met die ondersoek na uitsprake van koning Goodwill Zwelithini. <\/p>\n<p>Die ondersoek word gedoen n\u00e1 bewerings dat uitsprake van die koning bygedra het tot xenofobiese geweld, het RSG berig. <\/p>\n<p>Motshekga wat volhou dat hy in sy persoonlike hoedanigheid praat, s\u00ea as hy Mushwana was sou hy die saak as afgehandel beskou het.<\/p>\n<p>Mushwana het bevestig dat personeel van die kommissie onder druk geplaas word weens die ondersoek. <\/p>\n<p>President Jacob Zuma het intussen ges\u00ea streekleiers van die Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap is tevrede met die wyse waarop Suid-Afrika op die xenofobiese geweld in die land gereageer het. <\/p>\n<p>Die president het by &#8216;n buitengewone beraad van die SAOG in Harare, Zimbabwe ges\u00ea Suid-Afrika sal verslae oor die aanvalle aan die SAOG, die Afrika Unie en die Verenigde Nasies stuur.<\/p>\n<p>Leiers van die streekorganisasie het ges\u00ea dat die industralisering van die streek sal help om die probleem van ekonomiese migrasie op te los. <\/p>\n<p>Zuma s\u00ea daar is ooreengekom dat industralisasie deel van die oplossing is. Hy s\u00ea &#8216;n strategie wat deur die SAOG goedgekeur is sal bydra tot die visie van &#8216;n vreedsame en vooruitstrewende Afrika. <\/p>\n<p>Die beraad het Woensdagaand tot &#8216;n einde gekom.<\/p>\n<p>Die KwaZulu-Natalse spesiale verwysingsgroep oor migrasie en gemeenskapsintegrasie s\u00ea intussen hulle het reeds met sakeleiers en handelaars van Inanda en KwaMashu, noord van Durban beraadslaag. <\/p>\n<p>Die voormalige VN ho\u00eb kommissaris oor Menseregte, Navi Pillay is die voorsitter van die groep wat aangestel is om navorsing te doen oor die oorsake van xenofobiese geweld in die provinsie. <\/p>\n<p>Pillay s\u00ea &#8216;n voorlopige verslag sal binne drie maande aan die premier van KwaZulu-Natal, Senzo Mchunu voorgel\u00ea word. Die groep moet ook &#8216;n herintegrasie plan saamstel en aan die premier voorl\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die voorsitter van die parlement\u00eare portefeuljekomitee oor justisie, Mathole Motshkega het probeer om die voorsitter van die Menseregtekommissie, Lawrence Mushwana af te raai om voort te gaan met die ondersoek na uitsprake van koning Goodwill Zwelithini. Die ondersoek word gedoen n\u00e1 bewerings dat uitsprake van die koning bygedra het tot xenofobiese geweld, het RSG berig. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31476\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;MRK afgeraai om Zoeloekoning te ondersoek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4112,20266,1665,20265,9468,7896,6627,5505,7568,7134],"class_list":["post-31476","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-afrika","tag-ekonomiese-migrasie","tag-geweld","tag-industrialisering","tag-menseregte","tag-mrk","tag-saog","tag-vn","tag-xenofobie","tag-zoeloekoning"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31476","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31476"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31476\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31476"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31476"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31476"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}