{"id":31474,"date":"2015-04-30T09:11:43","date_gmt":"2015-04-30T07:11:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31474"},"modified":"2015-04-30T09:11:43","modified_gmt":"2015-04-30T07:11:43","slug":"polisie-in-thabazimbi-ontplooi-na-xenofobiese-geweld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31474","title":{"rendered":"Polisie in Thabazimbi ontplooi na xenofobiese geweld"},"content":{"rendered":"<p>Die polisie op Thabazimbi in Limpopo is op ho\u00eb gereedheid nadat winkels van buitelanders die afgelope twee dae aangeval, geplunder en aan die brand gesteek is.<\/p>\n<p>Polisiewoordvoerder Ronel Otto s\u00ea elf mense is gearresteer en sal aangekla word van openbare geweld, huisbraak en die besit van gesteelde goedere.<\/p>\n<p>Xenofobiese aanvalle het versprei na Limpopo waar winkels wat besit word deur Somali\u00ebrs en Ethiopi\u00ebrs geteiken is.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nOngeveer 50 buitelanders, insluitend vroue en kinders, word nou tydelik gehuisves in die dorp by &#8216;n gemeenskapsaal.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nHulle het aangedui dat hulle al hul besittings verloor het en hulle moet staatmaak op die regering en &#8216;n paar humanit\u00eare organisasies om basiese dinge soos kos te voorsien.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nThabazimbi se burgemeester, Patricia Mosito, het die voorval veroordeel. &#8220;Dit is krimineel om buitelandse burgers aan te val &#8230; dit is nie iets wat ons kan kondoneer nie.&#8221;<br \/>\n\u00a0<br \/>\nIntussen het &#8216;n ANC-lid in die Noordwes-wetgewer, Jeanette Dibetso-Nyathi, &#8216;n beroep op almal gedoen om die pogings van die nasionale regering te ondersteun in die hantering van die sporadiese aanvalle op buitelandse burgers.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nIntussen het President Jacob Zuma amptelik die Nasionale Raad van Provinsies ingelig dat hy 338 soldate ontplooi het om enige verdere aanvalle op buitelanders in Kwazulu-Natal, Gauteng en enige ander gebied, te voorkom.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nZuma s\u00ea dat die soldate op die strate sal bly tot 30 Junie, en kos die land meer as R4,2 miljoen. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie op Thabazimbi in Limpopo is op ho\u00eb gereedheid nadat winkels van buitelanders die afgelope twee dae aangeval, geplunder en aan die brand gesteek is. Polisiewoordvoerder Ronel Otto s\u00ea elf mense is gearresteer en sal aangekla word van openbare geweld, huisbraak en die besit van gesteelde goedere. Xenofobiese aanvalle het versprei na Limpopo waar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31474\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisie in Thabazimbi ontplooi na xenofobiese geweld&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11030,7588,5172,8995,14553,7568],"class_list":["post-31474","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-aanvalle","tag-buitelanders","tag-diefstal","tag-plundery","tag-thabazimbi","tag-xenofobie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31474","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31474"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31474\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31474"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31474"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31474"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}