{"id":31461,"date":"2015-04-29T10:20:17","date_gmt":"2015-04-29T08:20:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31461"},"modified":"2015-04-29T10:20:29","modified_gmt":"2015-04-29T08:20:29","slug":"mosie-slaag-om-provinsie-kotane-te-noem","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31461","title":{"rendered":"Mosie slaag om provinsie Kotane te noem"},"content":{"rendered":"<p>Die ANC in die provinsiale wetgewer in Noordwes het sy meerderheid gebruik om &#8216;n mosie goed te keur om die naam van die provinsie na Moses Kotane te verander.<\/p>\n<p>Kotane, &#8216;n veteraan van die ANC, se oorskot is verlede maand in Moskou opgegrawe en in sy tuisdorp Phela herbegrawe. <\/p>\n<p>Die Speaker van die provinsiale wetgewer, Suzan Dantjie, het die uitslag bekendgemaak. Daar was 22 stemme ten gunste van die naamsverandering, en vyf daarteen. <\/p>\n<p>Die voorstel sal nou ingevolge die re\u00ebls van die Grondwet na die Nasionale Vergadering gestuur word.<\/p>\n<p>Die twee hoof opposisiepartye in Noordwes het intussen ges\u00ea hulle sal voortgaan om die naamsverandering teen te staan.<\/p>\n<p>Die leier van die DA in die provinsie, Chris Hattingh, s\u00ea die beplande naamsverandering is bloot &#8216;n taktiek van die ANC om die aandag af te lei van die ineenstorting van dienste in die provinsie, asook bedrog en korrupsie.<\/p>\n<p>Die EFF het op sy beurt ges\u00ea hulle sal optogte hou teen die nuwe naam en gemeenskappe mobiliseer om dit teen te staan.<\/p>\n<p>Die ANC se Hoofsweep in die provinsiale wetgewer, Hoffman Galeng, het vroe\u00ebr ges\u00ea hy is vol vertroue dat hulle voorstel vir die naamsverandering deur die Nasionale Vergadering goedgekeur sal word. <\/p>\n<p>Hannes Schutte van die Vryheidsfront Plus, s\u00ea die geskiedenis het gewys dat dit verkeerd is om &#8216;n provinsie of land na iemand te vernoem en dat min regerings vir 40 jaar regeer. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC in die provinsiale wetgewer in Noordwes het sy meerderheid gebruik om &#8216;n mosie goed te keur om die naam van die provinsie na Moses Kotane te verander. Kotane, &#8216;n veteraan van die ANC, se oorskot is verlede maand in Moskou opgegrawe en in sy tuisdorp Phela herbegrawe. Die Speaker van die provinsiale wetgewer, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31461\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mosie slaag om provinsie Kotane te noem&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,2,51],"tags":[227,2300,19859,7303,20259,6104],"class_list":["post-31461","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-s2-nuusflitse","category-suider-afrika","tag-anc","tag-korrupsie","tag-moses-kotane","tag-moskou","tag-naamsvernadering-rusland","tag-noordwes"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31461","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31461"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31461\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31461"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31461"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31461"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}