{"id":31451,"date":"2015-04-29T09:35:42","date_gmt":"2015-04-29T07:35:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31451"},"modified":"2015-04-29T09:35:42","modified_gmt":"2015-04-29T07:35:42","slug":"geld-reen-na-treinbotsing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31451","title":{"rendered":"Geld re\u00ebn na treinbotsing"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Botsing tussen twee treine by die Denverstasie in die suidooste van Johannesburg Dinsdag, waarin 240 mense beseer is,  het die lewe van een passasier ge\u00ebis. <\/p>\n<p>&#8216;n Business Express-trein by die Denver-stasie suidoos van Johannesburg het teen &#8216;n stilstaande Metroplus-trein gebots.<\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die Spoorveiligheidsreguleerder, Babalwa Mpendu, s\u00ea hulle het teen laat gistermiddag die ondersoek voltooi. <\/p>\n<p>Mpendu s\u00ea &#8216;n kommissie van ondersoek sal aangestel word om die oorsaak van die ongeluk te bepaal, en sal na verwagting Woensdag &#8216;n voorlopige verslag uitreik oor die botsing.<\/p>\n<p>Die Reguleerder sal glo binnekort aanbevelings aan PRASA doen oor hoe sulke voorvalle in die toekoms vermy kan word.<\/p>\n<p>Die passasierspooragentskap PRASA het die passasiers wat in die treinongeluk beseer is aangemoedig om van Woensdag af te registreer vir vergoeding.  <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van PRASA, Lucky Montana s\u00ea R25 miljoen is beskikbaar gestel om passasiers met geringe beserings te vergoed, en bedrae van tussen R7500 en R15 000 sal uitbetaal word. <\/p>\n<p>Instapsentrums is by Pretoriastasie en Parkstasie in Johannesburg ingerig waar passasiers vergoeding kan eis. <\/p>\n<p>Volgens Montana het die passasiers nie regsverteenwoordigers nodig nie, maar hulle sal wel mediese verslae moet toon van die twee hospitale waar die beseerdes behandel is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Botsing tussen twee treine by die Denverstasie in die suidooste van Johannesburg Dinsdag, waarin 240 mense beseer is, het die lewe van een passasier ge\u00ebis. &#8216;n Business Express-trein by die Denver-stasie suidoos van Johannesburg het teen &#8216;n stilstaande Metroplus-trein gebots. &#8216;n Woordvoerder van die Spoorveiligheidsreguleerder, Babalwa Mpendu, s\u00ea hulle het teen laat gistermiddag die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31451\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Geld re\u00ebn na treinbotsing&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[20251,5285,7118,20253,12155,20254,20252],"class_list":["post-31451","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-denverstasie","tag-johannesburg","tag-prasa","tag-sinjaal","tag-skadevergoeding","tag-spoorvervoer","tag-treinbotsing"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31451","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31451"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31451\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31451"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31451"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31451"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}