{"id":31429,"date":"2015-04-28T10:31:39","date_gmt":"2015-04-28T08:31:39","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31429"},"modified":"2015-04-28T10:50:48","modified_gmt":"2015-04-28T08:50:48","slug":"noodtoestand-in-baltimore-na-swart-geweld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31429","title":{"rendered":"Noodtoestand in Baltimore na swart geweld"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Noodtoestand is afgekondig en &#8216;n weeklange aandklokre\u00ebl is ingestel nadat swart geweld uitgebreek het in Baltimore in die Amerikaanse deelstaat, Maryland.<\/p>\n<p>Die onrus het ontstaan na die begrafnis van Freddie Gray, &#8216;n swart Amerikaanse krimineel wat vroe\u00ebr die maand in polisie-aanhouding dood is. <\/p>\n<p>Gray was 18 keer voorheen in hegtenis geneem vir dwelmverwante oortredings. Dit is nie bekend hoe lank hy die tronk deurgebring het nie. Hy het &#8216;n mes aan hom gehad toe hy gearresteer is, het The Guardian berig.<\/p>\n<p>Die swart onluste het glo gevolg nadat pamflette oor die naweek dmv sosiale media versprei is wat vra dat swartes na Mondawmin Mall opruk.<\/p>\n<p>Dit was veronderstel om &#8216;n vreedsame optog vir Freddie Gray te wees wat gou in geweld en plundery ontaard het.<\/p>\n<p>Amptenare het die onrus as die ergste bestempel sedert die sluipmoord op Martin Luther in 1968. <\/p>\n<p>Verskeie polisiebeamptes moes behandeling ontvang nadat die polisie en betogers slaags geraak het. Minstens 15 polisiebeamptes is beseer, waarvan ten minste een in &#8216;n kritieke toestand verkeer.<\/p>\n<p>Swart oproeriges het die polisie met klippe, bottels en ander voorwerpe bestook. <\/p>\n<p>Die goewerneur van Maryland, Larry Hogan het die geweld veroordeel. <\/p>\n<p>Die polisie het ges\u00ea lede van &#8216;n groep oproeriges het &#8216;n brandslang gesny terwyl die brandweer probeer het om &#8216;n brand by &#8216;n winkelsentrum te blus waarop plunderaars toegesak het.<\/p>\n<p><em>Baltimore Sky Eye<\/em> se helikopter 13 het een swart plunderaar afgeneem waar hy fluks besig was om goedere uit &#8216;n winkel te steel en in &#8216;n wagtende voertuig te laai.<\/p>\n<p>Die polisie het vroe\u00ebr te hore gekom van &#8216;n sameswering dat verskeie bendes beplan om wetstoepassers te vermoor. <\/p>\n<p>Rassespanning in Amerika is op die spits gedryf n\u00e1 &#8216;n aantal voorvalle die afgelope ruk waar slegs wit polisielede vir geweld verkwalik word.<\/p>\n<p>Swart-op-swart geweld soos in Chicago wat in veelvoude van tien meer lewens eis, kry daarenteen byna geen aandag nie.<\/p>\n<p>Gray is Maandag begrawe in &#8216;n wit kis met goue versiering. <\/p>\n<p>Die drie polisielede wat Gray in hegtenis geneem het, was wit, en klaarblyklik is wittes oorverteenwoordig in Baltimore se polisiedepartement.<\/p>\n<p>Anders as in Ferguson is die munisipaliteit egter swart.<\/p>\n<p>Los Angeles het intussen &#8216;n &#8220;blou waaksaamheidswaarskuwing&#8221; uitgevaardig uit vrees dat die geweld kan oorspoel na die stad uit wraak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Noodtoestand is afgekondig en &#8216;n weeklange aandklokre\u00ebl is ingestel nadat swart geweld uitgebreek het in Baltimore in die Amerikaanse deelstaat, Maryland. Die onrus het ontstaan na die begrafnis van Freddie Gray, &#8216;n swart Amerikaanse krimineel wat vroe\u00ebr die maand in polisie-aanhouding dood is. Gray was 18 keer voorheen in hegtenis geneem vir dwelmverwante oortredings. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31429\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Noodtoestand in Baltimore na swart geweld&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[20245,20247,20246,8995],"class_list":["post-31429","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-baltimore","tag-freddie-gray","tag-maryland","tag-plundery"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31429","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31429"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31429\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31429"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31429"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31429"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}