{"id":31427,"date":"2015-04-28T09:45:05","date_gmt":"2015-04-28T07:45:05","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31427"},"modified":"2015-04-28T09:45:05","modified_gmt":"2015-04-28T07:45:05","slug":"ses-wat-myn-wou-besteel-vasgevat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31427","title":{"rendered":"Ses wat myn wou besteel vasgevat"},"content":{"rendered":"<p>Ses persone is by Harmony se Kalgold-myn in Noordwes in hegtenis geneem op aanklag van sameswering om te steel.<\/p>\n<p>Noordwes polisiewoordvoerder, Sabata Mokgwabone, het ges\u00ea lede van die Valke en die polisie se reaksie-eenheid het inligting oor die beplande diefstal ontvang.<\/p>\n<p>Die beamptes het Vrydagoggend omstreeks 03:30 waggehou by Kalgold-myn naby Setlagole toe verdagtes in &#8216;n wit Ford Courier met registrasienommer HWS029NW by die veiligheidshek opgedaag het. Nog &#8216;n voertuig, &#8216;n Mercedes Benz Iveco, het onmiddellik daarna ook by die hek opgedaag. Die lede van die Valke en die reaksie-eenheid het die voertuie voorgekeer.<\/p>\n<p>Volgens Mokgwabone het die verdagtes glo op die polisie begin skiet en hulle het teruggeskiet. Die verdagtes het van die toneel gevlug, maar twee persone is in hegtenis geneem.<\/p>\n<p>Volgens Mokgwabone is die polisie se honde-eenheid en &#8216;n polisie-helikopter ontbied om na die ander vier verdagtes te soek. Hulle is later in die bosse aangekeer en in hegtenis geneem.<\/p>\n<p>Niemand is tydens die voorval beseer nie. Die polisie het beslag gel\u00ea op &#8216;n koperkabel ter waarde van R30 000 wat in die verdagtes se voertuig was.<\/p>\n<p>Die mans, tussen 26 en 54 jaar oud, sal na verwagting Dinsdag in die Setlagole periodieke hof verskyn op aanklag van sameswering om te steel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ses persone is by Harmony se Kalgold-myn in Noordwes in hegtenis geneem op aanklag van sameswering om te steel. Noordwes polisiewoordvoerder, Sabata Mokgwabone, het ges\u00ea lede van die Valke en die polisie se reaksie-eenheid het inligting oor die beplande diefstal ontvang. Die beamptes het Vrydagoggend omstreeks 03:30 waggehou by Kalgold-myn naby Setlagole toe verdagtes in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31427\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ses wat myn wou besteel vasgevat&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5172,5188,218,6059],"class_list":["post-31427","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-diefstal","tag-koper","tag-misdaad","tag-myne"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31427","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31427"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31427\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31427"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31427"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31427"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}