{"id":31403,"date":"2015-04-27T08:40:50","date_gmt":"2015-04-27T06:40:50","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31403"},"modified":"2015-04-27T09:06:20","modified_gmt":"2015-04-27T07:06:20","slug":"mrk-ontvang-dreigemente-oor-ondersoek-teen-zoeloe-koning","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31403","title":{"rendered":"MRK ontvang dreigemente oor ondersoek teen Zoeloe-koning"},"content":{"rendered":"<p>City Press het berig dat dreigemente om die Mensregtekommissie (MRK) in Durban af te brand ontvang is as die kommissie met sy ondersoek teen die Zoeloe-koning, Goodwill Zwelithini, sou voortgaan.<\/p>\n<p>Veiligheid by die MRK moes dringend verskerp word n\u00e1 die dreigemente van geweld. <\/p>\n<p>Zwelithini het by &#8216;n byeenkoms buitelanders met miere en luise vergelyk en hulle aangeraai om hul tasse te pak en te gaan in sy toespraak verlede maand in Pongola, KwaZulu-Natal.<\/p>\n<p>Hy het egter &#8216;n &#8220;Derde Mag&#8221; en die media blameer vir aanhitsing van geweld.<\/p>\n<p>&#8216;n Georkestreerde veldtog is in Afrikalande teen suksesvolle Suid-Afrikaanse maatskappye opgemerk.<\/p>\n<p>Volgens City Press is die MRK aangeraai om dadelik op te hou met hulle ondersoek om te verhoed dat die MRK-kantoor aan die brand gesteek word met werknemers binne-in. MRK-personeel word glo dopgehou.<\/p>\n<p>Isaac Mangena, woordvoerder van die MRK, het bevestig dat die kommissie dreigemente ontvang het.<\/p>\n<p>Mangena het ges\u00ea Zwelithini speel geen rol in die dreigemente nie en die koning het glo sy volle samewerking aan die MRK gegee.<\/p>\n<p>Die regering s\u00ea intussen hulle gaan nie sy ho\u00eb kommissaris in Nigeri\u00eb terug roep nie, ten spyte van Abuja wat sy ambassadeur uit Pretoria ontbied het. <\/p>\n<p>Suid-Afrika het Nigeri\u00eb se besluit gekritiseer en s\u00ea Nigeri\u00eb het nooit aangedui dat hy die kwessie van xenofobiese geweld met Suid-Afrika wil bespreek nie. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die departement van internasionale betrekkinge, Clayson Monyela s\u00ea hulle gaan die kwessie met Nigeri\u00eb se nuwe regering bespreek, wat aanstaande maand ingehuldig word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>City Press het berig dat dreigemente om die Mensregtekommissie (MRK) in Durban af te brand ontvang is as die kommissie met sy ondersoek teen die Zoeloe-koning, Goodwill Zwelithini, sou voortgaan. Veiligheid by die MRK moes dringend verskerp word n\u00e1 die dreigemente van geweld. Zwelithini het by &#8216;n byeenkoms buitelanders met miere en luise vergelyk en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31403\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;MRK ontvang dreigemente oor ondersoek teen Zoeloe-koning&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7588,11900,3031,1665,16120,7896,7568,20228],"class_list":["post-31403","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-buitelanders","tag-dreigemente","tag-durban","tag-geweld","tag-goodwill-zwelithini","tag-mrk","tag-xenofobie","tag-zoeloe-koning"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31403","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31403"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31403\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31403"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31403"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31403"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}