{"id":31387,"date":"2015-04-24T15:31:04","date_gmt":"2015-04-24T13:31:04","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31387"},"modified":"2015-04-24T15:31:04","modified_gmt":"2015-04-24T13:31:04","slug":"geld-vloei-van-russe-na-hillary-vir-uraan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31387","title":{"rendered":"Geld vloei van Russe na Hillary vir uraan"},"content":{"rendered":"<p>Amerikaners kan hulself die skouspel van &#8216;n verkiesing in 2016 en miljarde dollar spaar. Al wat die VSA moet oorweeg is &#8216;n jong Clinton wat met &#8216;n junior Bush afhaak, s\u00ea ontleders. <\/p>\n<p>Dit is die realiteit van die VSA se gebroke politiek stelsel in 2015, waar invloed bloot gekoop word deur belangegroepe om beleid te rig en selfs die opposisie tot &#8216;n elite-klas behoort wat hul voorregte klaarblyklik oorerf. <\/p>\n<p>Dit is uiters ironies dat &#8216;n land wat &#8220;demokrasie&#8221; uitvoer, dws, deelname aan die politieke proses, nou die mees geslote politieke stelsel in die Westerse w\u00eareld verteenwoordig.<\/p>\n<p>Met di\u00e9 dat slegs twee families Washington beheer, raak die magsintriges al hoe meer makaber.<\/p>\n<p>Terwyl president Wladimir Poetin deurentyd deur die Anglo-Amerikaanse meningsvormers slegges\u00ea word omdat hy groot dele van Eurasi\u00eb se energiehulpbronne in &#8216;n ystergreep klem, het hy ook opgemerk dat die VSA se volgende president, Hillary Clinton, te koop is.<\/p>\n<p>Prawda se trompetgeskal in &#8216;n artikel van Januarie 2013, dat Poetin vir Rusland se kernenergiekorporasie Rostom die w\u00eareld oorwin, het aangedui hoe die Russiese atoomenergie-agentskap dmv &#8216;n oorname van &#8216;n Kanadese maatskappy nou uraan-ontginning vanaf Sentraal-Asi\u00eb tot die Amerikaanse Weste beheer. <\/p>\n<p>Danksy die oorname van <em>Urianium One<\/em> is Rosatom tans een van die w\u00eareld se grootste uraanprodusente en het dit Poetin nader aan sy doelwit gebring om die beheer van baie van die aardbol se uraanvoorsieningsketting oor te neem.<\/p>\n<p>En dit het die Russiese president klaarblyklik mbv van Hillary Clinton reggekry.<\/p>\n<p>Die Russe beheer op die oomblik &#8216;n vyfde van die Verenigde State se totale uraanproduksiekapasiteit. Omdat uraan beskou word as &#8216;n strategiese bate, met implikasies vir nasionale veiligheid, was die transaksie veronderstel om deur &#8216;n komitee bestaande uit verteenwoordigers van &#8216;n aantal van regeringsagentskappe goedgekeur te word. <\/p>\n<p>Die agentskappe se aanbevelings is uiteindelik afgeteken deur die <em>State Department<\/em>, onder leiding van Hillary Clinton.<\/p>\n<p>Die Russe het geleidelik beheer van <em>Uranium One<\/em> in drie afsonderlike transaksies tussen 2009-2013 oorgeneem, het Kanadese rekords aangetoon, met &#8216;n stewige vloei van kontant na die Clinton-stigting. <\/p>\n<p>Daardie bydraes is nie openbaar gemaak deur die Clintons nie, ten spyte van &#8216;n ooreenkoms tussen die Withuis en Hillary om alle skenkers te verklaar.<\/p>\n<p>En kort n\u00e1 die Russe se aangekondig van hul voorneme om &#8216;n meerderheidsbelang in <em>Uranium One<\/em> te bekom, het Clinton $500 000 ontvang vir &#8216;n toespraak in Moskou.<\/p>\n<p>Die geld het van &#8216;n Russiese beleggingsbank wat met die Kremlin verbind word, gekom en die bank het <em>Uranium One<\/em> se aandele aanbeveel.<\/p>\n<p>Rosatom en die Amerikaanse regering het allerlei beloftes gemaak na kommer oor die prysgawe van beheer oor die maatskappy se bates aan die Russe aan die lig gekom het. Daardie beloftes het herhaaldelik gebreek, toon rekords in die besit van die New York Times.<\/p>\n<p>Di\u00e9 aangeleentheid werp nuwe lig op Suid-Afrika se besluit om in kernkrag te bel\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Amerikaners kan hulself die skouspel van &#8216;n verkiesing in 2016 en miljarde dollar spaar. Al wat die VSA moet oorweeg is &#8216;n jong Clinton wat met &#8216;n junior Bush afhaak, s\u00ea ontleders. Dit is die realiteit van die VSA se gebroke politiek stelsel in 2015, waar invloed bloot gekoop word deur belangegroepe om beleid te &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31387\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Geld vloei van Russe na Hillary vir uraan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5829,10580,5440,12918,8670,20225,20226],"class_list":["post-31387","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-hillary-clinton","tag-kernkrag","tag-poetin","tag-prawda","tag-uraan","tag-uranium-one","tag-wladimir"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31387","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31387"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31387\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31387"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31387"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31387"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}