{"id":31370,"date":"2015-04-24T08:43:43","date_gmt":"2015-04-24T06:43:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31370"},"modified":"2015-04-24T08:43:43","modified_gmt":"2015-04-24T06:43:43","slug":"israel-weier-nzimande-visum-om-afrika-studies-te-loods","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31370","title":{"rendered":"Israel weier Nzimande visum om Afrika-studies te loods"},"content":{"rendered":"<p>Die Israelse regering het die minister van ho\u00ebr onderwys, Blade Nzimande se visum-aansoek om die Palestynse gebiede te besoek, geweier.<\/p>\n<p>Hy was genooi deur sy Palestynse eweknie om die Sentrum vir Afrika-studies te loods, maar is gisteraand in kennis gestel dat die Israelse ambassade sy toegang tot die land geweier het.<\/p>\n<p>Nzimande se departement het by monde van sy woordvoerder ges\u00ea die weiering is &#8216;n direkte aanval op die Suid-Afrikaanse regering. <\/p>\n<p>Luidens die woordvoerder, Khaye Nkwanyana kan die weiering &#8216;n ernstige diplomatieke probleem skep. Hy het ges\u00ea die besoek van die Palestynse president aan Suid-Afrika het aanleiding tot die Israelse houding gegee.<\/p>\n<p>Nzimande sou die Palestynse gebied van vandag tot aanstaande Woensdag besoek het.<\/p>\n<p>Nzimande s\u00ea hy en drie amptenare het aansoek gedoen vir die visums deur die gewone kanale, maar is geweier sonder &#8216;n verduideliking.<\/p>\n<p>Dit is deel van &#8216;n opvolgbesoek om samewerking in navorsing tussen die Universiteit van Johannesburg en instansies in die Palestynse gebied te bevorder.<\/p>\n<p>Nzimande het intussen gevra dat alle Israelse instellings in Suid-Afrika geboikot moet word. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Israelse regering het die minister van ho\u00ebr onderwys, Blade Nzimande se visum-aansoek om die Palestynse gebiede te besoek, geweier. Hy was genooi deur sy Palestynse eweknie om die Sentrum vir Afrika-studies te loods, maar is gisteraand in kennis gestel dat die Israelse ambassade sy toegang tot die land geweier het. Nzimande se departement het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31370\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Israel weier Nzimande visum om Afrika-studies te loods&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[20214,17393,6882,5174,14993,9366,20215],"class_list":["post-31370","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-afrika-studies","tag-bds","tag-boikot","tag-israel","tag-kommuniste","tag-palestyne","tag-visum"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31370","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31370"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31370\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31370"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31370"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31370"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}