{"id":31368,"date":"2015-04-24T08:21:42","date_gmt":"2015-04-24T06:21:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31368"},"modified":"2015-04-24T10:03:13","modified_gmt":"2015-04-24T08:03:13","slug":"australiese-premier-siek-vir-vn-gepreek-oor-immigrasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31368","title":{"rendered":"Australiese premier siek vir VN-gepreek oor immigrasie"},"content":{"rendered":"<p>In Perth het die Australiese\u00ad premier, Tony Abbott, Woensdag\u00ad ges\u00ea hy is siek en sat vir die Verenigde\u00ad Nasies (VN) se gepreek oor onwettige immigrante, het die Daily Mail berig.<\/p>\n<p>Abbott het ges\u00ea die Australiese\u00ad beleid om onwettige\u00ad immigrante\u00ad se bote soms terug te sleep na hul land van oorsprong, is \u201cdie ordentlikste\u00ad, barmhartigste\u00ad\u201d oplossing.<\/p>\n<p>Abbott het gereageer op die VN se beroep op onder meer die Europese Unie om hom daartoe te verbind om aansienlik meer vlugtelinge toe te laat as wat tans gebeur, en kanale te skep vir veilige migrasie. <\/p>\n<p>In &#8216;n ope brief het senior VN-amptenare ges\u00ea die EU se voorstelle is grootliks daarop gemik om die toestroming van migrante te keer eerder as om hulle veiligheid en regte &#8216;n prioriteit te maak. <\/p>\n<p>Die VN s\u00ea sterker maatre\u00ebls om migrante se regte te beskerm sal meer in ooreenstemming wees met die EU se eie beginsels van menslikheid, eensgesingheid en respek vir menseregte.<\/p>\n<p>Nigel Farage, die leier van die UK Independence Party (UKIP) het Abbott geprys vir sy voorstelle aan Europa se leiers oor hoe om die bote uit Afrika terug te draai.<\/p>\n<p>Farage wou egter nie die aanhouding van immigrante, die aanhouding van kinders, of gedwonge terugdryfmaatre\u00ebls onderskryf wat deur Australi\u00eb toegepas word nie.<\/p>\n<p>&#8220;Sommige van die maniere waarop Australi\u00eb optree oor hierdie dinge,&#8221; het hy ges\u00ea, &#8220;is taaier as wat ons in Brittanje kan aanvaar.&#8221;<\/p>\n<p>Farage probeer stemme werf vir die verkiesing oor twee weke met sy party wat teruggesak het in die peilings.<\/p>\n<p>Premier Matteo Renzi van Itali\u00eb het Abbott se taksering beaam. Renzi het aan wetgewers in Rome ges\u00ea Europa en die VN moet saam ingryp, het Bloomberg berig.<\/p>\n<p>Di\u00e9 uitlatings volg nadat &#8216;n boot Sondag onderweg\u00ad na die Italiaanse eiland Lampedusa\u00ad omgeslaan het. Na raming het byna 700 mense omgekom.<\/p>\n<p>Libiese wetstoepassers het Dinsdag sowat 70 mense in Tripoli in hegtenis geneem terwyl hulle op &#8216;n boot gewag het gewag het om hulle na Lampedusa\u00ad in Itali\u00eb te neem, het &#8216;n emigrasie-\u00adampte\u00adnaa\u00adr ges\u00ea.<\/p>\n<p>Twee bote, een met sowat 250 mense van onder meer Senegal, Ghana en Ethiopi\u00eb, en die ander met honderde\u00ad Ethiopi\u00ebrs\u00ad en burgers van Eritrea aan boord, is ook voorgekeer\u00ad nadat hulle reeds uit Libi\u00eb vertrek het na die EU-Eldorado.<\/p>\n<p>Etlike vaartuie met sowat 600 mense aan boord wat na Itali\u00eb wou vlug, is die afgelope\u00ad drie dae verhoed om uit Libi\u00eb te vertrek, het \u2019n veiligheidsamptenaar\u00ad hier ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In Perth het die Australiese\u00ad premier, Tony Abbott, Woensdag\u00ad ges\u00ea hy is siek en sat vir die Verenigde\u00ad Nasies (VN) se gepreek oor onwettige immigrante, het die Daily Mail berig. Abbott het ges\u00ea die Australiese\u00ad beleid om onwettige\u00ad immigrante\u00ad se bote soms terug te sleep na hul land van oorsprong, is \u201cdie ordentlikste\u00ad, barmhartigste\u00ad\u201d oplossing. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31368\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Australiese premier siek vir VN-gepreek oor immigrasie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4869,8538,2715,20213,10964,12616,9407],"class_list":["post-31368","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-eu","tag-europa","tag-immigrasie","tag-lampedusa","tag-libie","tag-tony-abbott","tag-tripoli"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31368","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31368"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31368\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31368"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31368"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31368"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}