{"id":31352,"date":"2015-04-23T07:03:33","date_gmt":"2015-04-23T05:03:33","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31352"},"modified":"2015-04-23T07:03:33","modified_gmt":"2015-04-23T05:03:33","slug":"vsa-woedend-oor-eu-besluit-wat-gm-gewasse-raak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31352","title":{"rendered":"VSA woedend oor EU-besluit wat GM-gewasse raak"},"content":{"rendered":"<p>Die Europese Kommissie se voorgestelde wette wat individuele lidlande van die Europese Unie sal toelaat om invoere van geneties gemanipuleerde gewasse te beperk of te verbied, het &#8216;n skerp reaksie van die VSA ontlok.<\/p>\n<p>Selfs al is sulke GM-gewasse goedgekeur vir die EU as &#8216;n geheel, sal lidlande nog self kan besluit of dit strydig is met hul gesondheidsvoorskrifte.<\/p>\n<p>Die VSA is woedend oor die planne wat menslike voedsel sowel as dierevoere raak.<\/p>\n<p>Die EU se houding jeens die omstrede geneties gemodifiseerde kosse en veevoer, volg na &#8216;n vroe\u00ebre besluit deur die Europese Parlement in Januarie, wat aan die 28 EU-lande die reg gee om individueel te besluit of hulle GMO&#8217;s wil aanplant.<\/p>\n<p>&#8220;Ons is baie teleurgesteld deur vandag se aankondiging van &#8216;n regulerende voorstel wat byna onmoontlik sal wees om te versoen met die EU se internasionale verpligtinge,&#8221; s\u00ea Michael Froman, die Amerikaanse handelsverteenwoordiger.<\/p>\n<p>Die kompromie is aanvanklik verwelkom, maar omgewingsgroepe s\u00ea dat GMO&#8217;s die EU nou via die agterdeur kan binnekom op aandrang van reuse Amerikaanse agri-voedsel maatskappye.<\/p>\n<p>Maar aan die ander kant, het die VSA en nywerheidsgroepe ges\u00ea die ooreenkoms verbreek die EU se kardinale re\u00ebl dat die blok as &#8216;n enkele mark funksioneer waar produkte veronderstel is om vrylik versprei te kan word.<\/p>\n<p>Slegs een GMO word tans toegelaat in die EU. Dit is die multinasionale Monsanto se handelsmerk vir koring GMO MON810 wat in Spanje, Portugal en die Tsjeggiese Republiek verbou word.<\/p>\n<p>Amerika is die grootste produsent van geneties gemanipuleerde gewasse. Die oorgrote meerderheid van die mielies wat in Suid-Afrika geproduseer word, is ook geneties gemanipuleer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Europese Kommissie se voorgestelde wette wat individuele lidlande van die Europese Unie sal toelaat om invoere van geneties gemanipuleerde gewasse te beperk of te verbied, het &#8216;n skerp reaksie van die VSA ontlok. Selfs al is sulke GM-gewasse goedgekeur vir die EU as &#8216;n geheel, sal lidlande nog self kan besluit of dit strydig &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31352\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSA woedend oor EU-besluit wat GM-gewasse raak&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[20202,19688,19442,19581,18014,20201,2848],"class_list":["post-31352","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-agri-voedsel-maatskappye","tag-gewasse","tag-gmo","tag-koring","tag-monsanto","tag-omgewingsvriendelik","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31352","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31352"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31352\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31352"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31352"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31352"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}