{"id":31344,"date":"2015-04-22T12:55:18","date_gmt":"2015-04-22T10:55:18","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31344"},"modified":"2015-04-22T13:37:25","modified_gmt":"2015-04-22T11:37:25","slug":"departement-se-lokasie-skole-net-so-goed-soos-model-c","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31344","title":{"rendered":"Departement s\u00ea lokasie-skole net so goed soos model C"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Amptenaar van die Departement van Basiese Onderwys, James Ndlebe s\u00ea ouers se persepsies dat skole buite hul eie woongebiede gehalte-onderwys aanbied, is jammer.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea daar is selfs mense wat die persepsie gebruik om geld te maak.<\/p>\n<p>Beide model C en lokasie-skole gebruik dieselfde leerplanne wat gevolg moet word.<\/p>\n<p>Ndlebe het in &#8216;n onderhoud op SA FM se Forum@8 ges\u00ea beide model C en lokasie-skole bied gehalte-onderwys.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die vervoer kinders van een gebied na &#8216;n ander is &#8216;n duur oefening. Di\u00e9 uitlatings kom te midde van ouers wat hul kinders registreer vir die 2016-akademiese jaar en vir ure lank buite skole uitkamp.<\/p>\n<p>Ndlebe s\u00ea een van die uitdagings wat die departement in die gesig staar, is die tekort aan skole, veral in Gauteng. Dit is as gevolg van ekonomiese migrasie en die aantal huise wat gebou word in verskillende gebiede.<\/p>\n<p>Nog &#8216;n rede is die sluiting van skole in sekere gebiede. Ndlebe s\u00ea sommige van die skole word gesluit omdat jong volwassenes na voorstede verhuis.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Amptenaar van die Departement van Basiese Onderwys, James Ndlebe s\u00ea ouers se persepsies dat skole buite hul eie woongebiede gehalte-onderwys aanbied, is jammer. Hy het ges\u00ea daar is selfs mense wat die persepsie gebruik om geld te maak. Beide model C en lokasie-skole gebruik dieselfde leerplanne wat gevolg moet word. Ndlebe het in &#8216;n [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11213,5337,20193,20194,20195],"class_list":["post-31344","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-basiese-onderwys","tag-gauteng","tag-lokasie-skole","tag-model-c","tag-registrasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31344","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31344"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31344\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31344"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31344"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31344"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}