{"id":31318,"date":"2015-04-21T09:56:25","date_gmt":"2015-04-21T07:56:25","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31318"},"modified":"2015-04-21T09:56:25","modified_gmt":"2015-04-21T07:56:25","slug":"fedsas-kry-nuwe-hoof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31318","title":{"rendered":"Fedsas kry nuwe hoof"},"content":{"rendered":"<p>Die gewese registrateur van die Universiteit van die Vrystaat (UV) beskou sy aanstelling as uitvoerende hoof van die beheerliggaam-federasie, Fedsas, se instituut vir skoolbeheer as \u2018n voorreg.<\/p>\n<p>Derek Swemmer s\u00ea hy gaan die geleentheid gebruik om die nuwe instituut, wat deel is van Fedsas se struktuur, uit te brei sodat lidmaatskole onder meer by opleidingsgeleenthede kan baat.<\/p>\n<p>Volgens hom moet lede van beheerliggame die nodige kennis h\u00ea om op soortgelyke strukture te dien.<\/p>\n<p>Swemmer glo weens sy ervaring as registrateur by verskeie tersi\u00eare instellings en lid van universiteitsrade, asook sy leidende rol in ander instellings se beheerstrukture kan hy \u2018n waardevolle bydrae lewer om skoolbeheerliggame te versterk.<\/p>\n<p>Swemmer en sy vrou Driekie Hay, gewese akademiese viserektor by die UV, is verlede jaar weg na \u2018n skikking met die instelling. Hay is nou verbonde aan die Universiteit van KwaZulu-Natal as dekaan van navorsing.  <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die gewese registrateur van die Universiteit van die Vrystaat (UV) beskou sy aanstelling as uitvoerende hoof van die beheerliggaam-federasie, Fedsas, se instituut vir skoolbeheer as \u2018n voorreg. Derek Swemmer s\u00ea hy gaan die geleentheid gebruik om die nuwe instituut, wat deel is van Fedsas se struktuur, uit te brei sodat lidmaatskole onder meer by opleidingsgeleenthede &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31318\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Fedsas kry nuwe hoof&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18050,20189,7331],"class_list":["post-31318","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-fedsas","tag-skoolbeheerliggaam","tag-uv"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31318","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31318"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31318\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31318"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31318"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31318"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}