{"id":31312,"date":"2015-04-21T09:41:17","date_gmt":"2015-04-21T07:41:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31312"},"modified":"2015-04-21T12:06:37","modified_gmt":"2015-04-21T10:06:37","slug":"eiendomsgroep-verwyder-voortrekkerstandbeelde-eiehandig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31312","title":{"rendered":"Eiendomsgroep verwyder Voortrekkerstandbeelde eiehandig"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Privaatmaatskappy het vier standbeelde in die sentrale sakekern van Pietersburg (Polokwane) in Limpopo verwyder. Hulle het klaarblyklik eensydig tot die onregmatige stap oorgegaan.<\/p>\n<p>Di\u00e9 onwettige stap is geneem nadat een beeld glo beskadig is. Die standbeeld wat met wit verf bemors is, is van &#8216;n voormalige president van die Zuid Afrikaanse Republiek, Stephanus Schoeman.<\/p>\n<p>Die Moolman-groep, wat verskeie eiendomme in die middestad besit, s\u00ea hulle &#8220;is genoop&#8221; om die standbeelde te verwyder, maar die Polokwane munisipaliteit het verklaar dat geen toestemming verleen is om die standbeelde te verwyder nie.<\/p>\n<p>Die standbeelde van Voortrekkerleiers staan sedert 1986 in die stad se biblioteek-tuin. <\/p>\n<p>&#8216;n Wit woordvoerder van die Moolman-groep, Peter Pratt s\u00ea hulle sal met die &#8220;nodige belanghebbendes&#8221; beraadslaag oor hoe hulle van die standbeelde gaan ontslae raak.<\/p>\n<p>Di\u00e9 Voortrekkerbeelde is deel van die Afrikanerkultuurskat.<\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die munisipaliteit, Tidimalo Chuene s\u00ea hulle was nie daarvan bewus dat een van die beelde beskadig is nie. <\/p>\n<p>Chuene s\u00ea die Moolman-groep het vroe\u00ebr versoek dat die standbeelde verwyder word, maar die proses is nog aan die gang.<\/p>\n<p>Die eiendomsgroep soek glo na &#8216;n gerieflike verskoning om &#8216;n eiendomsontwikkeling te loods op grond waar die standbeelde gestaan het, s\u00ea bronne, en het vermoedelik self die beelde beskadig.<\/p>\n<p>Skendings van kultuur-historiese gedenkwaardighede vier hoogty nadat die Universiteit van Kaapstad skendings van di\u00e9 aard tot regmatige rasvergeldingsaanvalle verklaar het met die verwydering van die &#8220;wit&#8221; Rhodes-beeld.<\/p>\n<p>Die UK se onwettige raadsbesluit dat swartes eensydig mag beslis oor ander groepe se kultuurhistoriese geskiedkundige geestesgoedere soos monumente, standbeelde en gedenkplate, het tot &#8216;n onlangse vlaag van sulke anti-wit aanvalle gelei.<\/p>\n<p>Beelde van Dick King, Louis Botha, Jan Smuts, Jan en Maria van Riebeeck, Paul Kruger, Andrew Murray en selfs \u2018n beeld ter ere van perde in die Anglo-Boereoorlog, is intussen elders gevandaliseer.<\/p>\n<p>Die ANC het onlangs met Solidariteit en Afriforum beraadslaag as alleenverteenwoordiger van Afrikaners om standbeelde te skuif. Verteenwoordigers van die vakbond het reeds aangedui dat hulle ten gunste daarvan is om standbeelde namens die regime te verwyder na &#8216;n soort &#8220;Jurassic Park&#8221; van verdwene Afrikaners.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Privaatmaatskappy het vier standbeelde in die sentrale sakekern van Pietersburg (Polokwane) in Limpopo verwyder. Hulle het klaarblyklik eensydig tot die onregmatige stap oorgegaan. Di\u00e9 onwettige stap is geneem nadat een beeld glo beskadig is. Die standbeeld wat met wit verf bemors is, is van &#8216;n voormalige president van die Zuid Afrikaanse Republiek, Stephanus Schoeman. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31312\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Eiendomsgroep verwyder Voortrekkerstandbeelde eiehandig&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[11229,20187],"class_list":["post-31312","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-eiendomsontwikkeling","tag-moolmangroep"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31312","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31312"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31312\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31312"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31312"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31312"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}