{"id":3130,"date":"2008-10-16T02:45:14","date_gmt":"2008-10-16T02:45:14","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3130"},"modified":"2008-10-16T02:45:14","modified_gmt":"2008-10-16T02:45:14","slug":"grondhervorming-nie-oplossing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3130","title":{"rendered":"&#8216;Grondhervorming nie oplossing&#8217;"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Dr.  Mulder het gereageer op die kommentaar van mnr. Jacob Zuma gister by NUMSA se  jaarvergadering waartydens hy ges&ecirc; het dat grondhervorming vinniger moet geskied  waardeur meer grond&nbsp; vir swart mense  gegee moet word. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">&ldquo;Dit  is algemeen bekend, asook deur die Minister van Landbou en Grondsake, me. Lulu  Xingwana erken, dat daar probleme is met die administratiewe proses vir die  oordrag van grond aan swart gemeenskappe en individue. Die nuwe ANC-leierskorps  moet daarom eerder aandag gee aan die administratiewe bottelnekke wat tans  bestaan om grond wat boere vrywillig verkoop het aan die staat, aan arm  gemeenskappe oor te dra. Daarbenewens misluk die regering steeds daarin om hulp  te verleen aan landelike swart gemeenskappe en opkomende boere wat reeds grond  van die regering ontvang het. Slegs 30% van alle grond wat sedert 1994 oorgedra  is in terme van grondhervorming, word tans produktief aangewend terwyl die res  van die grond wat oorgedra is braak l&ecirc;&rdquo;, meen dr. Mulder.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">&ldquo;Die  Zuma-ANC leiers sal hulself &lsquo;n guns bewys indien hulle uit die foute van  president Mbeki leer dat die hoeveelheid grond in swart besit nie die verskil  gemaak het aan landelike armoede nie. Die regering moet beter opleiding aan  gemeenskappe verskaf en vennootskappe met georganiseerde landbou-organisasies  sluit. Sulke vennootskappe tussen die nuwe ANC-leierskap en georganiseerde  landbou sal vinniger verligting bring aan landelike armoede as wat meer grond  enige bydrae sal kan lewer&rdquo;, het dr. Mulder bygevoeg.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/gaykoverty_pnevmotreshchetki\/\">\u0443\u0434\u0430\u0440\u043d\u044b\u0439 \u0433\u0430\u0439\u043a\u043e\u0432\u0435\u0440\u0442<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3876186\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0436\u0435\u043d\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/mulder_pieter2.jpg\" width=\"150\" height=\"180\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Pieter Mulder<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>08:49:23 &quot;Die  nuwe ANC-leierskap is besig om dieselfde beleidsfout oor grondhervorming te maak  as wat voormalige president Mbeki se kabinet gemaak het. Die aankoop van meer  landbougrond om aan swart gemeenskappe te gee is nie die antwoord vir armoede in  landelike gebiede nie. Die regering moet eerder meer bystand na die oordrag van  grond aan gemeenskappe verleen en die proses waardeur grond aan swart  gemeenskappe gegee word verbeter&rdquo;, s&ecirc; dr. Pieter Mulder, leier van die VF  Plus.<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[3003,21089,21108],"class_list":["post-3130","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-grondhervorming-nie-oplossing","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3130","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3130"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3130\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3130"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3130"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3130"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}