{"id":31285,"date":"2015-04-20T07:48:41","date_gmt":"2015-04-20T05:48:41","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31285"},"modified":"2015-04-20T07:48:41","modified_gmt":"2015-04-20T05:48:41","slug":"afrika-wys-tande-oor-aanvalle-op-buitelanders","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31285","title":{"rendered":"Afrika wys tande oor aanvalle op buitelanders"},"content":{"rendered":"<p>Die Nigeriese regering het glo \u2019n ultimatum aan die Suid-Afrikaanse regering gestel om die geweld teen hulle burgers te keer, en gedreig dat Suid-Afrikaanse ondernemings in Nigeri\u00eb gesluit sal word indien dit aanhou.<\/p>\n<p>Meer as 100 Suid-Afrikaanse maatskappye, waaronder MTN, Standard Bank, Sasol, Shoprite, Multi\u00adChoice en Mr Price, doen sake in Nigeri\u00eb, volgens die Nigeries-Suid-Afrikaanse Sakekamer.<\/p>\n<p>Nigeri\u00eb s\u00ea ultimatum, wat blykbaar aan die Suid-Afrikaanse ambassade in Nigeri\u00eb gerig was, kon nie deur MTN bevestig word nie.<\/p>\n<p>MTN se totale omset verlede jaar het vir meer as die helfte op Afrika staatgemaak. <\/p>\n<p>In Nigeri\u00eb het die maatskappy in 2014 bykans R54 miljard se omset gehad, veel groter as die R39 miljard wat die maatskappy in Suid-Afrika genereer.<\/p>\n<p>Die vier groot banke, naamlik FirstRand, Standard Bank, Barclays en Nedbank is ook op die vasteland gefokus. Standard Bank het die grootste teenwoordigheid in Afrika en byna &#8216;n derde van sy omset kom van buite die land.<\/p>\n<p>Shoprite is die kontinent se grootste voedselkettingwinkelgroep en selfs in lande soos Angola en Nigeri\u00eb wat afhanklik is van &#8216;n goeie olieprys, kon die kleinhandelaar &#8216;n styging van 15% in sy winste behaal.<\/p>\n<p>Suid-Afrikaanse maatskappye bekommer dat die xenofobiese geweld hul beeld skade kan berokken.<\/p>\n<p>Sasol het 340 Suid-Afrikaanse werkers inderhaas onttrek by gasaanleg in Temane, Noord-Mosambiek, nadat Mosambiekers oor hulle teenwoordigheid gekla het, het &#8216;n S\u00adasol-woordvoerder ges\u00ea.<\/p>\n<p>In 2014 het 30% van ons land se totale uitvoere na die res van Afrika gegaan, soveel as na Asi\u00eb, terwyl net 13% van die totale invoer uit Afrika kom.<\/p>\n<p>Afrika bied &#8216;n mark wat vervaardigde produkte insluit en nie net grondstowwe nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Nigeriese regering het glo \u2019n ultimatum aan die Suid-Afrikaanse regering gestel om die geweld teen hulle burgers te keer, en gedreig dat Suid-Afrikaanse ondernemings in Nigeri\u00eb gesluit sal word indien dit aanhou. Meer as 100 Suid-Afrikaanse maatskappye, waaronder MTN, Standard Bank, Sasol, Shoprite, Multi\u00adChoice en Mr Price, doen sake in Nigeri\u00eb, volgens die Nigeries-Suid-Afrikaanse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31285\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afrika wys tande oor aanvalle op buitelanders&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10433,20179,16277,7040,954,15047,10293,7568],"class_list":["post-31285","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-barclays","tag-firstrand","tag-mtn","tag-nedbank","tag-sasol","tag-shoprite","tag-standard-bank","tag-xenofobie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31285","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31285"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31285\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31285"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31285"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31285"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}