{"id":31275,"date":"2015-04-20T07:05:42","date_gmt":"2015-04-20T05:05:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31275"},"modified":"2015-04-20T07:28:59","modified_gmt":"2015-04-20T05:28:59","slug":"xenofobiese-aanvalle-teen-suid-afrikaners-in-mosambiek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31275","title":{"rendered":"Xenofobiese aanvalle teen Suid-Afrikaners in Mosambiek"},"content":{"rendered":"<p>Xenofobiese geweld het uitgebreek in Mosambiek teen Suid-Afrikaners wat die buurland in &#8216;n haas moes verlaat, terwyl vragmotors wat goedere vervoer, tot stilstand gedwing is.<\/p>\n<p>Een vragmotorbestuurder s\u00ea dat hy gedwing is om terug te keer na Suid-Afrika n\u00e1 die vragmotor wat hy bestuur het by &#8216;n grensdorp onder klippe gesteek is.<\/p>\n<p>Die bestuurder moes terugdraai na Suid-Afrika, en in Komatipoort gaan skuiling soek. <\/p>\n<p>&#8216;n Skare van ongeveer 300 mense het vragmotors uit Suid-Afrika by die Muamba-tolhek ingewag en onder die klippe gesteek omdat hulle &#8220;broers en susters&#8221; glo doodgemaak word.<\/p>\n<p>Hulle het ges\u00ea verdien Suid-Afrikaners om te sterf, het die bestuurder aan News24 ges\u00ea. Mense kruip glo by verskeie polisiekantore weg. <\/p>\n<p>Mosambiekers vertel hulle het SMSe ontvang wat ges\u00ea het hulle moet nie na Nelspruit (Mbombela) reis nie, want dit is te gevaarlik.<\/p>\n<p>Hulle is gewaarsku dat dit baie gevaarlik is want Suid-Afrikaners maak hulle &#8220;roers en susters&#8221; daar dood. <\/p>\n<p>Die Lebombo-grenspos is intussen gesluit, maar die Mosambiekse polisie en motoriste wat die paaie gebruik, s\u00ea die amokmakers is verwilder.<\/p>\n<p>Die situasie lyk glo kalm op die oomblik en die verkeer vloei soos normaal. <\/p>\n<p>Die Gautengse polisie het drie verdagtes in Alexandra, noord van Johannesburg, in hegtenis geneem in verband met die moord op &#8216;n Mosambiekse burger. <\/p>\n<p>Die 35-jarige Emmanuel Sithole was &#8216;n straathandelaar. Die moord hou vermoedelik verband met die xenofobiese aanvalle, maar ander berigte lui dat hy in &#8216;n argument betrokke was. <\/p>\n<p>&#8216;n Foto van die aanval het in &#8216;n naweekkoerant verskyn. Die polisie soek steeds na &#8216;n vierde verdagte.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Xenofobiese geweld het uitgebreek in Mosambiek teen Suid-Afrikaners wat die buurland in &#8216;n haas moes verlaat, terwyl vragmotors wat goedere vervoer, tot stilstand gedwing is. Een vragmotorbestuurder s\u00ea dat hy gedwing is om terug te keer na Suid-Afrika n\u00e1 die vragmotor wat hy bestuur het by &#8216;n grensdorp onder klippe gesteek is. Die bestuurder moes &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31275\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Xenofobiese aanvalle teen Suid-Afrikaners in Mosambiek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7392,7568],"class_list":["post-31275","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-mosambiek","tag-xenofobie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31275","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31275"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31275\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31275"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31275"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31275"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}