{"id":31257,"date":"2015-04-17T09:53:29","date_gmt":"2015-04-17T07:53:29","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31257"},"modified":"2015-04-17T10:00:04","modified_gmt":"2015-04-17T08:00:04","slug":"gedenkdiens-vir-germanwings-slagoffers-in-koln","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31257","title":{"rendered":"Gedenkdiens vir Germanwings-slagoffers in K\u00f6ln"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Gedenkdiens vir die slagoffers van verlede maand se Germanwings-vliegtuigongeluk in die Alpe, sal vandag by K\u00f6ln-katedraal gehou word.<\/p>\n<p>Daar word sowat 1 500 mense by die diens verwag, insluitende families van die slagoffers, sowel as die Duitse Kanselier, Angela Merkel. <\/p>\n<p>Die Ministers van Vervoer van Frankryk en Spanje, sowel as Lufthansa-hoof, Carsten Spohr, sal ook na verwagting die diens bywoon. <\/p>\n<p>Medevlie\u00ebnier Andreas Lubitz het na bewering die Germanwings Airbus op 24 Maart doelbewus laat verongeluk en die dood van 150 mense veroorsaak omdat hy glo &#8220;depressief&#8221; was.<\/p>\n<p>Die deur van die kajuit het gesluit nadat die vlie\u00ebnier &#8216;n draai gaan loop het en nie kon terugkeer nie. <\/p>\n<p>Inhoud van die tweede swart vlugopnemer wat meer lig op die saak sou kon werp, het glo &#8220;weggeraak&#8221; volgens &#8216;n verklaring deur die Franse president Francois Hollande.<\/p>\n<p>&#8216;n Kers vir elk van die slagoffers sal aangesteek word en vlae regoor Duitsland sal halfmas hang.<\/p>\n<p>Vriende van Lubitz, veral mense van sy tuisdorp Montabaur wat hom persoonlik geken het, s\u00ea intussen hy word doelbewus as &#8216;n moordenaar voorgehou, maar dit is &#8216;n valse voorstelling. <\/p>\n<p>Groot bevolkingstudies dui daarop dat Lubitz se geestelike ongesteldheid nie die waarskynlikheid van geweld teen ander verhoog nie,&#8221; s\u00ea die psigiater Michael Peterson, &#8216;n assistent-professor in die departement van psigiatrie aan die Universiteit van Wisconsin se Skool vir Geneeskunde en Openbare Gesondheid in Madison, VSA.<\/p>\n<p>Dit verhoog eerder die waarskynlikheid dat die pasi\u00ebnt homself sal kwaad aandoen.<\/p>\n<p>Lubitz se ondersteuners het &#8216;n Facebook-bladsy geskep met die titel (in Duits): &#8220;Andreas Lubitz A320, ons is teen die heksejag&#8221; om hul teorie\u00eb te deel oor die oorsake van die ramp in die Franse Alpe.<\/p>\n<p>Verskeie kommentare op die bladsy het ges\u00ea ondersoekbeamptes se stellings dat Lubitz, 27, doelbewus die vliegtuig verongeluk het, is deel van &#8216;n sameswering deur Lufthansa om sekere meganiese probleme weg te steek.<\/p>\n<p>Sommige van die Facebook-bladsy se honderde volgelinge het voorgestel dat daar ook deur Lufthansa met die eerste vlugopnemer gepeuter is. <\/p>\n<p>Kommentators het voorts daarop gewys dat &#8216;n t<a href=\"http:\/\/www.france24.com\/en\/20150325-france-gremanwings-plane-crash-hollande-merkel-rajoy-investigation-victims\/\">weede vlugopnemer gevind is maar sonder inhoud<\/a>, &#8216;n duidelike bewys van &#8216;n toesmeerdery.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Gedenkdiens vir die slagoffers van verlede maand se Germanwings-vliegtuigongeluk in die Alpe, sal vandag by K\u00f6ln-katedraal gehou word. Daar word sowat 1 500 mense by die diens verwag, insluitende families van die slagoffers, sowel as die Duitse Kanselier, Angela Merkel. Die Ministers van Vervoer van Frankryk en Spanje, sowel as Lufthansa-hoof, Carsten Spohr, sal &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31257\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gedenkdiens vir Germanwings-slagoffers in K\u00f6ln&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[20011,20045,5227,1093,19545,20046,20018,11516],"class_list":["post-31257","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-alpe","tag-andreas-lubitz","tag-duitsland","tag-frankryk","tag-gedenkdiens","tag-germanwings","tag-lufthansa","tag-sameswering"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31257","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31257"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31257\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31257"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31257"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31257"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}