{"id":31248,"date":"2015-04-17T08:41:11","date_gmt":"2015-04-17T06:41:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31248"},"modified":"2015-04-17T08:41:11","modified_gmt":"2015-04-17T06:41:11","slug":"gigaba-loof-buitelanders-se-bydrae-tot-sa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31248","title":{"rendered":"Gigaba loof buitelanders se bydrae tot SA"},"content":{"rendered":"<p>Buitelandse burgers moet nie aangeval word nie, omdat die meeste &#8216;n positiewe bydrae tot die land lewer, het die minister van Binnelandse Sake Malusi Gigaba Donderdag in die Parlement ges\u00ea <\/p>\n<p>&#8220;Om mee te begin wil ons graag uitdruklik verklaar dat die meeste buitelandse burgers &#8216;n baie positiewe bydrae tot die samelewing maak,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy het xenofobiese aanvalle in Durban en ander dele van die land veroordeel tesame met president Jacob Zuma en al die opposisie partye.<\/p>\n<p>Gigaba het ges\u00ea baie buitelanders in hospitale en skole sorg vir Suid-Afrikaners.<\/p>\n<p>Hulle het ook die nasionale fiskus vergoot, alhoewel hulle hul geld uit Suid-Afrika stuur na hul eie lande.<\/p>\n<p>Die Durbanse middestad was Donderdag &#8216;n chaotiese toneel van skokgranate, rubberkoe\u00ebls, traangas, en &#8216;n groot polisieteenwoordigheid toe &#8216;n vredesoptog wat gehou is om xenofobiese aanvalle te be\u00ebindig, in verdere geweld en plundery ontaard het.<\/p>\n<p>&#8216;n Burger van Burundi Moses Sefumama, moes gered word van &#8216;n skare deur die metropolisie in Durban, het News24 berig. Inwoners kla dat buitelanders dwelms aan kinders smous.<\/p>\n<p>Die polisie moes mensekettings in die strate vorm met hul bevelvoerder wat skree &#8220;hou die lyn, hou die lyn&#8221; terwyl tierende swart skares probeer deurbreek.<\/p>\n<p>Pres. Zuma het in sy toespraak in die parlement ges\u00ea die land sal ferm bly staan teen &#8220;rassisme, xenofobie, homofobie en seksisme.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Buitelandse burgers moet nie aangeval word nie, omdat die meeste &#8216;n positiewe bydrae tot die land lewer, het die minister van Binnelandse Sake Malusi Gigaba Donderdag in die Parlement ges\u00ea &#8220;Om mee te begin wil ons graag uitdruklik verklaar dat die meeste buitelandse burgers &#8216;n baie positiewe bydrae tot die samelewing maak,&#8221; het hy ges\u00ea. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31248\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gigaba loof buitelanders se bydrae tot SA&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7588,3031,8995,20175,7568],"class_list":["post-31248","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-buitelanders","tag-durban","tag-plundery","tag-vredesoptog","tag-xenofobie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31248","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31248"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31248\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31248"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31248"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31248"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}