{"id":31231,"date":"2015-04-16T08:38:19","date_gmt":"2015-04-16T06:38:19","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31231"},"modified":"2015-04-16T08:38:19","modified_gmt":"2015-04-16T06:38:19","slug":"buitelandse-winkels-in-johannesburg-sluit-na-dreigemente","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31231","title":{"rendered":"Buitelandse winkels in Johannesburg sluit na dreigemente"},"content":{"rendered":"<p>Winkels in buitelandse besit in Johannesburg se middestad het begin om hul deure te sluit n\u00e1 gerugte dat &#8216;n skare dreig om op &#8216;n plunderveldtog te gaan.<\/p>\n<p>Nuus24 berig dat die meeste winkels op Bre\u00ebstraat reeds gesluit is. <\/p>\n<p>Eyewitness News het getwiet dat daar dreigemente van geweld in die sentrum Johannesburg is en sommige winkels is alreeds geplunder<\/p>\n<p>&#8216;n Polisiewoordvoerder Wayne Minnaar s\u00ea die metropolisie monitor die situasie.<\/p>\n<p>Geweld het die afgelope week vanaf gebiede buite Durban na die middestad versprei en polisieversterkings moes uit ander dele van die provinsie ingeroep word.<\/p>\n<p>By Ledig naby Sun City in Noordwes is ook voorvalle van plundery en brandstigting teen buitelanders aangemeld. <\/p>\n<p>Intussen het die VN se voormalige Ho\u00ebkommissaris vir Menseregte, Navi Pillay, in Durban oor voortgesette xenofobiese aanvalle in Suid-Afrika gepraat. <\/p>\n<p>Pillay het ges\u00ea Suid-Afrika moet &#8216;n strenger immigrasiebeleid instel en strenger beheer neem oor landsgrense.<\/p>\n<p>Sy het Suid-Afrika se oop grense gekritiseer.<\/p>\n<p>Die voormalige VN-amptenaar is deel van &#8216;n taakspan wat deur die KwaZulu-Natalse regering aangestel is om aandag te gee aan die geweld wat reeds vyf lewens ge\u00ebis het, waaronder ook die van &#8216;n minderjarige.<\/p>\n<p>Byna 2000 buitelanders is reeds na skuilplekke uitgedryf.  <\/p>\n<p>Die organisasie, Regslui vir Menseregte, s\u00ea die regering maatre\u00ebls in te stel om die integrasie van buitelanders in die samelewing te vergemaklik. <\/p>\n<p>Hulle het ges\u00ea die regering en wetstoepassingsagentskappe moet optree om die huidige vlaag van geweld te ontlont. <\/p>\n<p>Volgens Regslui vir Menseregte voel Suid-Afrikaners dat buitelanders hulle werksgeleenthede bedreig en dit lei tot misdaad en vreemdelingehaat. <\/p>\n<p>Malawi het vroe\u00ebr aangekondig dat hy sy burgers uit Suid-Afrika sal repatrieer na die toename in xenofobiese geweld.<\/p>\n<p>Zimbabwe het ges\u00ea die aanvalle teen sy burgers in Durban sal nie betrekkinge tussen die twee lande be\u00efnvloed nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Winkels in buitelandse besit in Johannesburg se middestad het begin om hul deure te sluit n\u00e1 gerugte dat &#8216;n skare dreig om op &#8216;n plunderveldtog te gaan. Nuus24 berig dat die meeste winkels op Bre\u00ebstraat reeds gesluit is. Eyewitness News het getwiet dat daar dreigemente van geweld in die sentrum Johannesburg is en sommige winkels &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31231\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Buitelandse winkels in Johannesburg sluit na dreigemente&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7588,1665,5285,8995,7566,7568],"class_list":["post-31231","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-buitelanders","tag-geweld","tag-johannesburg","tag-plundery","tag-vreemdelinghaat","tag-xenofobie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31231","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31231"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31231\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31231"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31231"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31231"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}