{"id":31164,"date":"2015-04-13T14:33:47","date_gmt":"2015-04-13T12:33:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31164"},"modified":"2015-04-13T15:03:24","modified_gmt":"2015-04-13T13:03:24","slug":"praag-vra-dat-unesco-hele-kerkplein-in-pretoria-as-werelderfenis-verklaar","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31164","title":{"rendered":"PRAAG vra dat UNESCO hele Kerkplein in Pretoria as w\u00earelderfenis verklaar"},"content":{"rendered":"<div>\n<div>\n<div>PRAAG het &#8216;n tweede skrywe aan UNESCO gerig waarin die organisasie se dringende ingryping om die standbeeld van Paul Kruger te beskerm, gevra word.<\/div>\n<p>Terselfdertyd het dr. Dan Roodt van PRAAG gevra dat die Kruger-standbeeld, asook Kerkplein met sy historiese geboue daar rondom, as &#8216;n w\u00earelderfenisperseel geklassifiseer word.<\/p>\n<\/div>\n<p>In reaksie op &#8216;n verklaring van die Partij voor de Vrijheid van Nederland, wat &#8216;n soortgelyke versoek aan die Nederlandse regering gerig het, het Roodt ges\u00ea: &#8220;Ons verwelkom die PVV se pogings om ook die Nederlandse regering se ingryping te bekom om die barbaarse beskadiging van &#8216;n grootse monument en kunswerk te stuit.&#8221;<\/p>\n<\/div>\n<div>Die Pro-Afrikaanse Aksiegroep wil egter verder gaan en nie net die standbeeld nie, maar ook die geboue rondom die plein as w\u00earelderfenis geklassifiseer h\u00ea. &#8220;Die hele Kerkplein, tesame met die standbeeld, moet aan Afrikaners oorgedra word. Die ANC-munisipaliteit moet die Ou Raadzaal ontruim sodat Afrikaanse organisasies dit permanent vir vergaderings en administrasie, asook die verwelkoming van toeriste, kan gebruik. Die Afrikanerbeweging het &#8216;n sentrum nodig van waar ons die handhawing en bevordering van ons kultuur kan bedryf.&#8221;<\/div>\n<div>As nie-regeringsorganisasie doen PRAAG aansoek om die hele Kerkpleinkompleks as w\u00earelderfenis deur UNESCO te laat klassifiseer. Lede van die publiek wat die aansoek ondersteun, word versoek om &#8216;n <a title=\"Petisie: Maak die Krugerbeeld en hele Kerkplein w\u00earelderfenis!\" href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=31166\" target=\"_blank\">petisie op die PRAAG-webblad<\/a> met hul name en eposadresse te onderteken. Die petisie sal by die amptelike aansoek om die standbeeld, plein en geboue as w\u00earelderfenis te verklaar, aangeheg word.<\/div>\n<div><\/div>\n<div><em>\u00a0<\/em><\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>PRAAG het &#8216;n tweede skrywe aan UNESCO gerig waarin die organisasie se dringende ingryping om die standbeeld van Paul Kruger te beskerm, gevra word. Terselfdertyd het dr. Dan Roodt van PRAAG gevra dat die Kruger-standbeeld, asook Kerkplein met sy historiese geboue daar rondom, as &#8216;n w\u00earelderfenisperseel geklassifiseer word. In reaksie op &#8216;n verklaring van die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[4907,8864,14080,20148],"class_list":["post-31164","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-paul-kruger","tag-standbeeld","tag-unesco","tag-werelderfenis"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31164","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31164"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31164\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31164"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31164"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31164"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}