{"id":31162,"date":"2015-04-13T13:25:24","date_gmt":"2015-04-13T11:25:24","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31162"},"modified":"2015-04-13T13:25:24","modified_gmt":"2015-04-13T11:25:24","slug":"meer-as-50-000-nuwe-grondeise","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31162","title":{"rendered":"Meer as 50 000 nuwe grondeise"},"content":{"rendered":"<p>Daar is reeds 54 351 nuwe restitusie grondeise, in terme van die wysiging van die Wet op Restitusie van Grondregte (Wet 15 van 2014), ingedien. Hierdie syfer is bekend gemaak deur die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Gugile Nkwinti, in opvolg op &#8216;n vraag in die parlement ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cNuwe restitusie grondeise is vir vyf jaar heropen tot 2019. Die 54 351 eise in minder as een jaar van heropening, is reeds 68% van die 79 600 eise wat ingedien was van 1994 tot 1998. Na 16 jaar is daar steeds ongeveer 5 000 aanvanklike eise wat nog nie afgehandel is nie. Indien die huidige syfer oor vyf jaar geprojekteer word kan meer as 200 000 eise verwag word. Die departement self verwag meer as 300 000 eise. Indien dit 16 jaar neem om 75 000 eise te hanteer sal dit meer as \u0149 halwe eeu neem om 200 00 af te handel,\u201d s\u00ea Pieter Groenewald van die VF+.<\/p>\n<p>\u201cOns het reeds gewaarsku dat die heropening van grondeise groot onsekerheid in die landbousektor gaan skep. Nuwe eise sal veroorsaak dat dit nog baie jare mag neem om al die nuwe eise af te handel.<\/p>\n<p>\u201cVanwe\u00eb die moontlikheid van \u2019n grondeis, brei meeste boere op die oomblik nie hulle landboubedrywighede uit nie. Op hierdie tydstip het die Suid-Afrikaanse kommersi\u00eble landbousektor sekerheid oor die toekoms nodig om met nuwe beleggings en uitbreidings te verseker dat daar genoeg kos vir almal in die toekoms is.<\/p>\n<p>\u201cWat Suid-Afrika tans nodig het, is dat die landbougrond wat reeds aan nuwe swart boere oorgedra is, suksesvol kos moet produseer. Suid-Afrika kort meer suksesvolle swart kommersi\u00eble boere. Nege uit tien van die oordragte van grond het misluk volgens syfers wat minister Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, verskaf het. Ons kan nie bekostig dat nog vrugbare grond onproduktief raak nie terwyl die bevolking groei en daar daagliks meer voedsel nodig is nie,\u201d het Groenewald ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar is reeds 54 351 nuwe restitusie grondeise, in terme van die wysiging van die Wet op Restitusie van Grondregte (Wet 15 van 2014), ingedien. Hierdie syfer is bekend gemaak deur die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Gugile Nkwinti, in opvolg op &#8216;n vraag in die parlement ges\u00ea. \u201cNuwe restitusie grondeise is vir vyf &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31162\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Meer as 50 000 nuwe grondeise&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[4946,4111,4992,15919,5525,8575,8576],"class_list":["post-31162","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-grondhervorming","tag-landbou","tag-plase","tag-restitusie","tag-swart-boere","tag-voedsel","tag-voedselsekerheid"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31162","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31162"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31162\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31162"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31162"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31162"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}