{"id":31151,"date":"2015-04-13T10:05:55","date_gmt":"2015-04-13T08:05:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31151"},"modified":"2015-04-13T10:20:14","modified_gmt":"2015-04-13T08:20:14","slug":"twee-voor-oor-hulle-beelde-beskadig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31151","title":{"rendered":"Twee voor oor hulle beelde beskadig"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Een-en-twintig-jarige man sal vandag in die Johannesburgse landdroshof verskyn in verband met die beskadiging van die Mahatma Gandhi-standbeeld op Gandhi-plein in Johannesburg. <\/p>\n<p>Die swart verdagte is Saterdag in hegtenis geneem. Die polisie het hom betrap terwyl hy die standbeeld met wit verf beskadig het. <\/p>\n<p>Hy was deel van &#8216;n groep wat ANC-pette gedra het.<\/p>\n<p>Hy het ook &#8216;n stuk karton by hom gehad waarop gestaan het dat die &#8220;rassistiese Gandhi moet val&#8221;. Hy sal van kwaadwillige saakbeskadiging aangekla word.<\/p>\n<p>Volgens Gandhi was een van die groot prestasies in Suid-Afrika rasseskeiding deur te weier om &#8216;n poskantoordeur met swartes te deel.<\/p>\n<p>Hy het in die Britse le\u00ebr gedien en gretig deelgeneem aan die 1906-oorlog teen swart Zoeloes.<\/p>\n<p>Gandhi het breedvoerig oor sy ervarings met swartes van Suid-Afrika geskryf en deurentyd na hulle as &#8220;kaffers&#8221; verwys, met &#8216;n diepgewortelde minagting vir die Afrika-inboorling.<\/p>\n<p>In Pretoria sal &#8216;n swarte ook vandag in die hof verskyn nadat die standbeeld van Paul Kruger op Kerkplein vir &#8216;n tweede keer gevandaliseer is. <\/p>\n<p>Dit is die tweede voorval van vandalisme by die standbeeld die afgelope twee weke. <\/p>\n<p>Die verdagte was deel van &#8216;n EFF-bende die naweek by die standbeeld wat verf daarop uitgegooi het. Een persoon is in hegtenis geneem toe die groep weggehardloop het.<\/p>\n<p>&#8216;n Dag nadat &#8216;n standbeeld van die dominee en skrywer Andrew Murray gevandaliseer is in Wellington in die Wes-Kaap, het &#8216;n paar inwoners ges\u00ea hulle is nog steeds woedend oor die voorval.<\/p>\n<p>Die standbeeld wat op die terrein van die Wellington NG Kerk opgerig is, is Vrydagnag besmeer met rooi verf.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Een-en-twintig-jarige man sal vandag in die Johannesburgse landdroshof verskyn in verband met die beskadiging van die Mahatma Gandhi-standbeeld op Gandhi-plein in Johannesburg. Die swart verdagte is Saterdag in hegtenis geneem. Die polisie het hom betrap terwyl hy die standbeeld met wit verf beskadig het. Hy was deel van &#8216;n groep wat ANC-pette gedra het. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31151\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Twee voor oor hulle beelde beskadig&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,10876,10656,266,19951,6853],"class_list":["post-31151","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-eff","tag-gandhi","tag-rassisme","tag-standbeelde","tag-vandalisme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31151","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31151"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31151\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31151"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31151"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31151"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}