{"id":31130,"date":"2015-04-13T08:16:25","date_gmt":"2015-04-13T06:16:25","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31130"},"modified":"2015-04-13T08:16:25","modified_gmt":"2015-04-13T06:16:25","slug":"lugaanvalle-in-jemen-dood-agt","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31130","title":{"rendered":"Lugaanvalle in Jemen dood agt"},"content":{"rendered":"<p>Lugaanvalle van Saoedi-Arabi\u00eb gister op \u2019n milit\u00eare kamp het agt burgerlikes in die stad Taiz in sentrale Jemen gedood, het \u2019n mediese bron aan Reuters ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die lugaanvalle was gemik op \u2019n plek waar lojale soldate van die voormalige Jemense president, Ali Abdullah Saleh, gevestig is wat kragte met die Iran-\u00adgeallieerde Houthi-\u00adrebelle gesnoer het teen plaaslike milisies in die suide, het \u2019n bron ges\u00ea.<\/p>\n<p>Saoedi-Arabi\u00eb en sy Soenni-Arabiese geallieerdes het meer as twee weke gelede lugaanvalle teen die Houthi\u2019s begin met die hoop om hul opmars na die suidelike hawestad Aden te stuit.<\/p>\n<p>Saleh bly steeds hoogs invloedryk, ondanks die feit dat hy sy mag in 2012 opgegee het n\u00e1 massaproteste teen sy regering, en troepe lojaal aan hom ondersteun die Houthi\u2019s.<\/p>\n<p>Die veldtog het vrese laat ontstaan dat die oorlog tussen die vyande Riaad and Teheran die Midde-Ooste verder sal destabiliseer en moont\u00adlik die Jemense staat vernietig.<\/p>\n<p>As \u2019n teken van verswakte milit\u00eare beheer, het verdagte Al-Ka\u00efda-militante \u2019n weermagkolonel in die sentrale Shabwa-provinsie gister gedood, het \u2019n plaaslike amptenaar ges\u00ea.<\/p>\n<p>Volgens inwoners is \u2019n Al-Ka\u00efda-leier deur \u2019n Amerikaanse hommeltuigaanval op &#8216;n groep militante wes van die hawestad Mukalla aan die Arabiese See gedood. Dit was die eerste aangemelde hommeltuigaanval teen die magtige Jemense tak van die w\u00eareldwye militante groep sedert Amerika 100 spesiale magte-troepe verlede maand onttrek het.<\/p>\n<p>Saoedi-Arabi\u00eb is bekommerd dat die oorlog teen die Houthi\u2019s oor die grens kan versprei, maar Iran het die bewering ontken dat hulle milit\u00eare steun aan die groep gee. Die Houthi\u2019s ontken ook dat hulle hulp van Iran kry en s\u00ea hul gewapende veldtog is ontwerp om van korrupsie en Soenni Al-\u00adKa\u00efda-militante ontslae te raak.<\/p>\n<p>Volgens die Verenigde Nasies het die konflik sedert die Houthi\u2019s in September beheer geneem het van die hoofstad Sanaa in die noorde 600 mense gedood, 2 200 gewond en 100 000 verplaas.<\/p>\n<p>Saoedi-Arabi\u00eb se minister van verdediging het ges\u00ea meer as 500 Houthi\u2019s is ook in gevegte op Jemen se grens gedood.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Lugaanvalle van Saoedi-Arabi\u00eb gister op \u2019n milit\u00eare kamp het agt burgerlikes in die stad Taiz in sentrale Jemen gedood, het \u2019n mediese bron aan Reuters ges\u00ea. Die lugaanvalle was gemik op \u2019n plek waar lojale soldate van die voormalige Jemense president, Ali Abdullah Saleh, gevestig is wat kragte met die Iran-\u00adgeallieerde Houthi-\u00adrebelle gesnoer het teen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31130\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Lugaanvalle in Jemen dood agt&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5291,17539,5049,5505],"class_list":["post-31130","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-jemen","tag-lugaanvalle","tag-olie","tag-vn"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31130","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31130"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31130\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31130"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31130"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31130"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}