{"id":311,"date":"2007-04-14T00:00:00","date_gmt":"2007-04-14T00:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=311"},"modified":"2007-04-14T00:00:00","modified_gmt":"2007-04-14T00:00:00","slug":"china-se-qolimpiese-volksmoordspeleq","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=311","title":{"rendered":"China se &#8220;Olimpiese Volksmoordspele&#8221;"},"content":{"rendered":"\n<p><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Mia Farrow, bekende aktrise, het deur haar volgehoue aktivisme egter daarin geslaag om die menseslagting in Darfoer teen die komende Olimpiese Spele in Beijing in 2008 af te speel, &rsquo;n teer punt in Beijing. Farrow, ook &rsquo;n ambassadeur vir die VN se Kinderfonds, het deurentyd na die Spele as die &ldquo;Genocide Olympics&rdquo; verwys nadat &rsquo;n mediaveldtog &rsquo;n maand gelede afgeskop het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Sy het druk op korporatiewe borge asook mede-Hollywoodbekende Steven Spielberg &ndash; &rsquo;n artistieke adviseur vir die Chinese regering &ndash; uitgeoefen om China in die openbaar oor Darfoer aan te vat. In &rsquo;n artikel in die <em>Wall Street Journal<\/em> van 28 Maart 2007 waarsku Farrow vir Spielberg dat hy in die geskiedenisboeke die &ldquo;Leni Riefenstahl van die Beijing-spele&rdquo; kan word as hy nie dadelik optree nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Riefenstahl word steeds onthou vir haar uiters geslaagde Nazi-propagandafilms. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Dit was skynbaar &rsquo;n voltreffer. Enkele dae later is &rsquo;n brief aan Hu Jintao gestuur waarin Spielberg die Chinese regering soebat om hul invloed te laat geld in Soedan &ldquo;om &rsquo;n einde aan die menslike lyding daar&rdquo; te maak. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Talle groepe wil graag sien dat die Spele geboikot word, maar nie eens Tibet-aktiviste kan met dieselfde sukses spog nie. Me. Farrow is na berig word ekstaties oor die Chinese besluit. Mnr. Spielberg het op sy beurt laat weet dat hy bewus was van die toestand in Darfoer maar eers onlangs verneem het van China se betrokkenheid daarby.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Mnr. Zhai het aangekondig dat hy hoop Soedan buigsaam sal wees in hul taksering van die kwessie in Darfoer. China het daarop aangedring dat Darfoer nie tydens besprekings oor die Spele op die agenda moet verskyn nie. Desnieteenstaande het China nog geen aanduiding gegee dat hulle sanksies teen Kartoem sal oorweeg nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n Groot horlosie is reeds op Tianmenplein aangebring om die minute tot die Spele af te tel en Olimpiese koors loop oral in China hoog. Die motto van die Spele is &ldquo;One World, One Dream&rdquo;.<\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/aquaelite.com.ua\/nasosnoe-oborudovanie\/poverkhnostnye-nasosy\/vikhrevye-nasosy\">\u0432\u0438\u0445\u0440\u0435\u0432\u043e\u0439 \u043d\u0430\u0441\u043e\u0441<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62483-pochemu-stoit-hodit-v-priemnye-harkovskih-deputatov-realnaya-istoriya.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0436\u0435\u043d\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Terwyl Mbeki homself tuis voordoen as die vredemaker in Darfoer nadat die AU se vredesmag AMIS skouspelagtig daar misluk het, het Hollywood nou die knoop deurgehaak. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Aanduidings is dat Soedan bereid sal wees om na die volle implementering van die VN-plan te kyk sodat bykomende soldate kan toetree in Darfoer in die uitvoering van &rsquo;n internasionale vredesopdrag.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die reis van die Chinese ho&euml; gesant Zhai Joen na Soedan onlangs en sy besoek aan drie vlugtelingkampe het wenkbroue laat lig omdat die Volksrepubliek nie graag in Afrikalande se binnelandse kwessies inmeng nie ten spyte van China se uitgebreide olie- en sakebelange in Soedan. Tot dusver was China nie besorg oor die dodetal in di&eacute; deel van Soedan nie.<\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[451,162,21089],"class_list":["post-311","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-china-se-olimpiese-volksmoordspele","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/311","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=311"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/311\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=311"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=311"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=311"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}