{"id":31059,"date":"2015-04-09T08:19:40","date_gmt":"2015-04-09T06:19:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31059"},"modified":"2015-04-09T08:19:40","modified_gmt":"2015-04-09T06:19:40","slug":"universiteit-van-kaapstad-stem-in-om-rhodes-beeld-te-verwyder","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31059","title":{"rendered":"Universiteit van Kaapstad stem in om Rhodes-beeld te verwyder"},"content":{"rendered":"<p>Die Universiteit van Kaapstad s\u00ea die verwydering van die standbeeld van Cecil John Rhodes is &#8216;n &#8220;belangrike mylpaal in die transformasie van die land se tersi\u00ebre instellings&#8221;. <\/p>\n<p>Die Universiteitsraad het gister eenparig besluit dat die standbeeld om vyfuur vanmiddag verskuif moet word. Die standbeeld sal na &#8216;n plek van veilige bewaring geneem word. <\/p>\n<p>Die Wes-Kaapse Erfenisraad sal die finale besluit oor die standbeeld se lot neem.<\/p>\n<p>Gisteraand se raadsvergadering is meer as &#8216;n uur lank ontwrig nadat van die studente die saal binnegestorm het waar die vergadering gehou is en ge\u00ebis het dat hulle dit as waarnemers bywoon. <\/p>\n<p>Die Raad het geweier om dit toe te laat en was op die punt om te verdaag sonder &#8216;n finale besluit oor die standbeeld, maar die studente het hulle verhinder om die vertrek te verlaat. <\/p>\n<p>Die dooiepunt is eers opgelos nadat die studente padgegee en die Raad toe sy werk kon afhandel.<\/p>\n<p>Koning George V is verlede maand die menslike ontlasting gespaar wat die Rhodes-beeld getref het, maar &#8216;n standbeeld van hom in Durban is met wit verf getakel en daarna bepleister met plakkate.<\/p>\n<p>Swart studente eis &#8216;n einde aan wit voorreg aan die Universiteit van KwaZulu-Natal.<\/p>\n<p>&#8216;n Verteenwoordiger van die SA Studente Kongres s\u00ea die skending sal voortgaan totdat die standbeeld verwyder word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Universiteit van Kaapstad s\u00ea die verwydering van die standbeeld van Cecil John Rhodes is &#8216;n &#8220;belangrike mylpaal in die transformasie van die land se tersi\u00ebre instellings&#8221;. Die Universiteitsraad het gister eenparig besluit dat die standbeeld om vyfuur vanmiddag verskuif moet word. Die standbeeld sal na &#8216;n plek van veilige bewaring geneem word. Die Wes-Kaapse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31059\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Universiteit van Kaapstad stem in om Rhodes-beeld te verwyder&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[20112,3031,19976,20114,19951,20113],"class_list":["post-31059","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-beelde","tag-durban","tag-ikonoklaste","tag-koning-georg-v","tag-standbeelde","tag-wit-voorreg"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31059","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31059"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31059\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31059"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31059"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31059"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}