{"id":31042,"date":"2015-04-08T11:00:12","date_gmt":"2015-04-08T09:00:12","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31042"},"modified":"2015-04-08T11:00:12","modified_gmt":"2015-04-08T09:00:12","slug":"vrese-oor-grootskaalse-grondbesetting-in-kaapstad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31042","title":{"rendered":"Vrese oor grootskaalse grondbesetting in Kaapstad"},"content":{"rendered":"<p>Die wapenmaatskappy Denel het &#8216;n dringende interdik bekom teen verdere onwettige besettings van sy grond in Khayelitsha op die Kaapse Vlakte. <\/p>\n<p>Plakkers s\u00ea egter hulle sal bly omdat hulle n\u00earens anders het om te gaan nie.<\/p>\n<p>Die EFF het die grondbesettings vanaf Maandag 6 April aangemoedig, want dit word histories erken as die dag waarop Jan van Riebeeck in SA aangekom het. Die EFF s\u00ea die aankoms van Van Riebeeck in 1652 het &#8220;die begin van die Europese vernietiging in die vasteland&#8221; ingelei en 6 April is &#8220;&#8216;n belangrike herinnering aan gronddiefstal en onteiening deur die Europe\u00ebrs&#8221;.<\/p>\n<p>Te midde van vrese dat grootskaalse grondbesettings Kaapstad hierdie week kan tref, het die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) Maandag &#8216;n groep van sowat 100 plakker na &#8216;n stuk grond gelei om te beset in Khayelitsha aan die buitewyke van Kaapstad. <\/p>\n<p>Vroe\u00ebr Dinsdag het sommiges begin bosse aan die brand steek om meer ruimte te skep om hul plakkershutte te bou op die eiendom in privaatbesit.<\/p>\n<p>Die EFF het Maandag &#8216;n beroep op alle hawelose mense gedoen om oop en onbesette grond te identifiseer en &#8220;betrokke te raak in die stryd om hul grondregte te herstel&#8221;. <\/p>\n<p>Volgens die Stad Kaapstad, was daar twee plekke wat in Khayelitsha geraak word.<\/p>\n<p>Die ander erf behoort aan die stad en is sedertdien skoongemaak. <\/p>\n<p>Richard Bosman, Kaapstad se uitvoerende direkteur vir veiligheid en sekuriteit, het gister ges\u00ea dat die stad sal Denel help om die strukture te verwyder. <\/p>\n<p>Die staatsbeheerde maatskappy het ges\u00ea hulle beroep hulself op &#8216;n uitsettingsbevel teen die onwettige besetters.<\/p>\n<p>Denel het vroe\u00ebr strafregtelike aanklagte teen die vermeende onwettige grondbesetters ingedien. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van Denel, Vuyelwa Qinga, s\u00ea wetstoepassers is in die gebied ontplooi en het toestemming om verdere besettings te verhoed.<\/p>\n<p>&#8220;Ons het n\u00earens om te gaan &#8230; ons is gelukkig want die EFF en Malema ondersteun ons,&#8221; s\u00ea Elizabeth Damba, een van die plakkers. Sy het ges\u00ea sy kan nie bekostig om huur te betaal nie want sy is werkloos.<\/p>\n<p>Die EFF se Wes-Kaapse leier Nazier Paulsen, wat ook &#8216;n lid van die provinsiale wetgewer is, het ges\u00ea die party sal enige hofuitspraak om die besetting te stop, teenstaan.<\/p>\n<p>Die besetting van private grond, deur EFF-lede en ondersteuners, is &#8216;n kriminele oortreding, het opposisielede ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die wapenmaatskappy Denel het &#8216;n dringende interdik bekom teen verdere onwettige besettings van sy grond in Khayelitsha op die Kaapse Vlakte. Plakkers s\u00ea egter hulle sal bly omdat hulle n\u00earens anders het om te gaan nie. Die EFF het die grondbesettings vanaf Maandag 6 April aangemoedig, want dit word histories erken as die dag waarop &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31042\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vrese oor grootskaalse grondbesetting in Kaapstad&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[13117,10876,19898,9697,18692,12314,20106],"class_list":["post-31042","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-denel","tag-eff","tag-eiendom","tag-grondbesetting","tag-interdik","tag-privaatbesit","tag-uitsettingsbevel"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31042","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31042"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31042\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31042"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31042"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31042"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}