{"id":31038,"date":"2015-04-08T10:08:40","date_gmt":"2015-04-08T08:08:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31038"},"modified":"2015-04-08T10:18:16","modified_gmt":"2015-04-08T08:18:16","slug":"boendoeregter-pak-steve-hofmeyr-by-kknk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31038","title":{"rendered":"Boendoeregter pak Steve Hofmeyr by KKNK"},"content":{"rendered":"<p>Steve Hofmeyr word verbied om in Oudtshoorn op te tree, maar sy handelsmerknaam word uitgebuit om kaartjies te verkoop vir &#8216;n boendoehof wat tans in sy afwesigheid plaasvind by die KKNK.<\/p>\n<p>Prof. Pierre de Vos, &#8216;n giftige anti-wit aktivis wat homself voordoen as &#8216;n grondwetkenner, het onder meer sonder ironie verklaar dat dit nie op sensuur neerkom om Hofmeyer te verbied om op te tree nie.<\/p>\n<p>Die gehoor kon klaarblyklik nie fout vind met di\u00e9 onsinnigheid nie, &#8216;n aanduiding van die lae vlak van gesprekvoering by die &#8220;debat&#8221;.<\/p>\n<p>Die Burger se absurde aanbieding oor &#8220;vryheid van spraak&#8221; by die sukkelende kunstefees veronderstel ook dat diegene wat reeds geen vryheid het om op te tree nie, ook nie hulself in die openbaar mag verdedig teen kwaadwillige aanvalle van die mediamonopolie nie.<\/p>\n<p>De Vos was een van die paneellede van die boendoehof. Terwyl hy openbare sensuur as sy eie persoonlike voorreg voorgehou het, het hy ook verklaar dat Hofmeyr nie in staat is om &#8216;n &#8220;redelike&#8221; debat met hom te voer nie.<\/p>\n<p>Dat Hofmeyr verhoed word om dit te doen, het die &#8220;kenner&#8221; blykbaar nie opgeval nie.<\/p>\n<p>Duisende mense wat nie meer kans sien vir die KKNK-klug nie het intussen Hofmeyr se boodskap op Facebook ondersteun waar hy &#8216;n oproep om eenheid teen di\u00e9 ongeregtigheid gedoen het: \u201cEk staan op vir julle. Wie sal saam my staan!?\u201d<\/p>\n<p>Die Burger-gespreksreeks het weereens die gehoor se vrees vir swartes uitgebuit. Daar is onheilspellend gevra of kunstenaars volle vryheid het om &#8220;enigiets&#8221; op die verhoog te sing of te s\u00ea. Daarmee is eintlik bedoel of dit iets mag wees wat ongelukkigheid by swartes mag veroorsaak en wat hulle tot verdere geweld sal dryf.<\/p>\n<p>Talle in die gehoor het instinktief op hul vrees vir swart geweld gereageer en Hofmeyr verkwalik daarvoor in &#8216;n klassieke geval waar die boodskapper en nie die boodskap nie, aangeval word.<\/p>\n<p>Die &#8220;grondwetkenner&#8221; het di\u00e9 opsetlike denkfout aangemoedig met herhaaldelike skerp persoonlike aanvalle teen Hofmeyr.<\/p>\n<p>\u201cAs ek besluit dat ek nie vir Steve uitnooi na \u2019n braai nie, het dit nie eintlik \u2019n effek nie, behalwe dat ek nie na Neil Diamond-covers hoef te luister nie,\u201d het De Vos sarkasties, uit die hoogte, verklaar.<\/p>\n<p>Die Burgerreeks se organiseerders was duidelik ten gunste van sensuur om &#8220;kunstenaars wat omstrede politieke uitlatings maak&#8221;, dws diegene soos Hofmeyr wat kwelvrae oor swart geweld opper, nie uit te nooi nie.<\/p>\n<p>Lede van die gehoor en die drie paneellede het daarna &#8216;n versiersuikerlagie op hul onverkwiklikhede teen Hofmeyr se eerlike taksering probeer smeer.<\/p>\n<p>Hofmeyr het Dinsdag ges\u00ea De Vos het in di\u00e9 \u201cdwepende KKNK-gesprek\u201d versuim om te noem dat n\u00f3g sy uitspraak n\u00f3g sy twiet aan rassisme &#8220;skuldig bevind&#8221; is.<\/p>\n<p>\u201cHoe weet ek dit, Pierre de Vos? Want ek sing steeds elke aand in die geselskap van tientalle borge en institusies wat my klaarblyklik onskuldig bevind het,\u201d het hy geskryf.<\/p>\n<p>Hy meen De Vos, die feesraad en \u201chierdie linkse kangaroe-hof\u201d het geen oordeel aan die publiek oorgelaat nie. \u201cDis hierdie reg wat onse grondwetkenner van jou, die feesganger en die publiek weerhou omdat hulle jou sien as onoordeelkundig en nie opgewasse genoeg vir jou eie oortuigings nie.\u201d<\/p>\n<p>As komediante op die fees \u201claakbare, godslasterlike, seksistiese drek\u201d kwytraak, word daar anderpad gekyk en dit as \u201ckonteks\u201d afgemaak, meen hy.<\/p>\n<p>\u201cMaar my konteks word my ontneem: my konteks is natuurlik die \u2018waarheid\u2019, wat o\u00ebnskynlik taboe geword het in die na\u00adsionale narratief.\u201d<\/p>\n<p>Hofmeyr het sy gehoor en die boendoeregters daaraan herinner dat \u201cnie een enkele persoon nog ooit gewelddadig geraak\u2009[het].\u2009.\u2009.\u2009na aanleiding van die sing van \u2018Die Stem\u2019 nie\u201d.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Steve Hofmeyr word verbied om in Oudtshoorn op te tree, maar sy handelsmerknaam word uitgebuit om kaartjies te verkoop vir &#8216;n boendoehof wat tans in sy afwesigheid plaasvind by die KKNK. Prof. Pierre de Vos, &#8216;n giftige anti-wit aktivis wat homself voordoen as &#8216;n grondwetkenner, het onder meer sonder ironie verklaar dat dit nie op &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31038\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Boendoeregter pak Steve Hofmeyr by KKNK&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[20105,16444,19909,5165,4116,16008,7533,9377,15788,6890],"class_list":["post-31038","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-boedoeregter","tag-boendoehof","tag-borge","tag-grondwet","tag-kknk","tag-mediamonopolie","tag-sensuur","tag-steve-hofmeyr","tag-swart-geweld","tag-swart-vrees"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31038","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31038"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31038\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31038"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31038"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31038"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}