{"id":31036,"date":"2015-04-08T09:15:11","date_gmt":"2015-04-08T07:15:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31036"},"modified":"2015-04-08T09:15:11","modified_gmt":"2015-04-08T07:15:11","slug":"vsa-lewer-rekordmielie-oes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31036","title":{"rendered":"VSA lewer rekordmielie-oes"},"content":{"rendered":"<p>Die volhoubare produksie van witmielieverbouing in Suid-Afrika noodsaak bogemiddelde opbrengste en \u2018n witmielieprys wat die totale produksiekoste dek. Hiermee saam is dit noodsaaklik dat uitvoerpryse nie onder die gelykbreekproduksiekoste per ton daal nie.<\/p>\n<p>W\u00eareldvoedselpryse sal egter vanjaar tot die laagste vlak sedert 2010 daal omdat die VSA se mielievoorraad aan die begin van Maart die grootste\u00ad in 28 jaar was.<\/p>\n<p>Die VSA is die w\u00eareld se grootste produsent van di\u00e9 landbouproduk.<\/p>\n<p>Die VSA se departement van landbou het verlede week bekend gemaak dat die land se mielieboere in die nuwe seisoen 36 miljoen hektaar sal aanplant.<\/p>\n<p>Die w\u00eareld se graanskure is vol wat &#8216;n daling in internasionale\u00ad graanpryse voorspel.<\/p>\n<p>Oorvoorsiening sal Suid-Afrikaanse graanpryse negatief raak weens die daling in VSA-pryse. Tans ondersteun die laer oesskatting en \u2019n swakker rand plaaslike pryse.<\/p>\n<p>Amerikaanse mielieboere het die afgelope twee seisoene rekordoeste behaal, wat pryse met meer as 20% teenoor afwaarts gedruk het.<\/p>\n<p>Internasionale sojaproduksie het ook \u2019n hoogtepunt bereik en die Amerikaanse\u00ad regering verwag dat sy binnelandse produsente hierdie lente ook meer as voorheen sal plant.<\/p>\n<p>Amerika se mielievoorraad is tans 11% ho\u00ebr as dieselfde tyd verlede jaar en ook op die hoogste vlak sedert 1987. <\/p>\n<p>China se voorraad is ook vandeesmaand\u00ad deur die Verenigde Nasies met 13 miljoen ton opwaarts aangepas na 95 miljoen ton.<\/p>\n<p>Suid-Afrika se plaaslike pryse het in weerwil van \u2019n sterker rand en laer Amerikaanse pryse ho\u00ebr as die internasionale indeks gesluit, maar die plaaslike prys sal waarskynlik aanstons die VSA se pryse navolg.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die volhoubare produksie van witmielieverbouing in Suid-Afrika noodsaak bogemiddelde opbrengste en \u2018n witmielieprys wat die totale produksiekoste dek. Hiermee saam is dit noodsaaklik dat uitvoerpryse nie onder die gelykbreekproduksiekoste per ton daal nie. W\u00eareldvoedselpryse sal egter vanjaar tot die laagste vlak sedert 2010 daal omdat die VSA se mielievoorraad aan die begin van Maart die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31036\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSA lewer rekordmielie-oes&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[13518,4111,6503,20104,19428,20103,2848,14996],"class_list":["post-31036","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-graan","tag-landbou","tag-mielies","tag-soja","tag-uitvoer","tag-voedselvoorsiening","tag-vsa","tag-witmielies"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31036","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31036"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31036\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31036"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31036"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31036"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}