{"id":31017,"date":"2015-04-07T07:54:10","date_gmt":"2015-04-07T05:54:10","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31017"},"modified":"2015-04-07T07:54:20","modified_gmt":"2015-04-07T05:54:20","slug":"geskiedkundige-kernooreenkoms-met-iran-bereik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31017","title":{"rendered":"Geskiedkundige kernooreenkoms met Iran bereik"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Geskiedkundige raamwerkooreenkoms is tussen die sogenaamde P5-moondhede en Iran in Lausanne, Switserland bereik oor &#8216;n vreedsame kernprogram.<\/p>\n<p>Die voorlopige ooreenkoms tussen die VSA, China, Brittanje, Frank\u00adryk, Duitsland, Rusland en Iran is teen Israel se wense.<\/p>\n<p>Die herverkose Israelse premier het die raamwerkooreekoms as &#8216;n &#8220;baie slegte ooreenkoms&#8221; gekritiseer. Benjamin Netanyahu het tot dusver alles in die stryd gewerp om die ooreenkoms te keer.<\/p>\n<p>Na al sy luide verontwaardiging, veral voor die Amerikaanse kongres verlede maand en vroe\u00ebr by die VN se Algemene Vergadering met &#8216;n tekening van &#8216;n bom, het die Lausanne-ooreenkoms hom na &#8216;n ondoeltreffende en gemarginaliseerde speler laat lyk.<\/p>\n<p>Die gesamentlike omvattende aksieplan is n\u00e1 etlike dae van intensiewe gesprekke tussen Iran en die ses w\u00eareldmoondhede wat verby die sperdatum geloop het, in Switserland ter tafel gel\u00ea.<\/p>\n<p>Die ooreenkoms sal Iran se vermo\u00eb om kernkrag op te wek aanmoedig, in ruil vir die verslapping van Westerse sanksies wat die land se ekonomie al &#8216;n dekade lank negatief raak.<\/p>\n<p>Iran beplan om sy kernprogram vir vreedsame doeleindes aan te wend, waaronder \u00adkragopwekking en mediese toepassings.<\/p>\n<p>Die voorlopige ooreenkoms sal waarskynlik tot &#8216;n finale en meer omvattende ooreenkoms lei wat voor \u2019n sperdatum van 30 Junie vanjaar tussen die betrokke lande gesluit moet word.<\/p>\n<p>Dit behels onder meer dat die land sy verrykte uraanvoorraad oor die volgende 15 jaar verminder, asook sleutel-kerntoerusting.<\/p>\n<p>Inspeksies deur die Westerse kernwaghond, die IAEA, word reeds deur Iran toegelaat.<\/p>\n<p>Pres. Barack Obama het verklaar dat hy vol vertroue is dat die ooreenkoms Iran se kernwapenprogram sal beperk.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Geskiedkundige raamwerkooreenkoms is tussen die sogenaamde P5-moondhede en Iran in Lausanne, Switserland bereik oor &#8216;n vreedsame kernprogram. Die voorlopige ooreenkoms tussen die VSA, China, Brittanje, Frank\u00adryk, Duitsland, Rusland en Iran is teen Israel se wense. Die herverkose Israelse premier het die raamwerkooreekoms as &#8216;n &#8220;baie slegte ooreenkoms&#8221; gekritiseer. Benjamin Netanyahu het tot dusver alles &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31017\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Geskiedkundige kernooreenkoms met Iran bereik&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[6726,4970,5174,14135,20097,15808,9592,2848],"class_list":["post-31017","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-barack-obama","tag-iran","tag-israel","tag-kernooreenkoms","tag-lausanne-ooreenkoms","tag-p51","tag-sanksies","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31017","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31017"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31017\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31017"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31017"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31017"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}