{"id":31000,"date":"2015-04-02T09:53:22","date_gmt":"2015-04-02T07:53:22","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31000"},"modified":"2015-04-02T09:53:22","modified_gmt":"2015-04-02T07:53:22","slug":"praag-dagvaar-rassistiese-sa-menseregtekommissie-oor-afrikaans","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31000","title":{"rendered":"PRAAG dagvaar rassistiese SA Menseregtekommissie oor Afrikaans"},"content":{"rendered":"<p>PRAAG gaan aanstaande week dagvaarding teen die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie uitreik omdat di\u00e9 organisasie weier om enige epos in Afrikaans te beantwoord. &#8220;Die SAMRK is een van die mees rassistiese instellings in die land, wat saam met Cecil John Rhodes in die meerderwaardigheid van Engels en die Britse ras glo,&#8221; s\u00ea dr. Dan Roodt, direkteur van PRAAG.<\/p>\n<p>Die taalorganisasie, wat vanjaar vyftien jaar oud is, sal nie huiwer om die kwessie tot in die hoogste hof, die Grondwethof, te neem en selfs na die buiteland nie. &#8220;Ons was vroe\u00ebr in verbinding met die Statebond se Menseregtekomitee oor plaasmoorde en gaan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ook by die Statebond verkla,&#8221; s\u00ea Dan Roodt. &#8220;Indien ons die saak in die Grondwethof verloor, sal ons na die Britse Ho\u00ebrhuis appelleer, wat weer ondergeskik is aan die Europese Raad. Afrikaans is &#8216;n taal van Europese oorsprong wat na aan Nederlands, Duits en die Skandinawiese tale verwant is, dus is ons seker dat die Europese Hof ons uiteindelik gelyk sal gee, selfs al woon ons in &#8216;n Britse kolonie.&#8221;<\/p>\n<p>Taalgelykheid is &#8216;n beginsel wat in die meeste nywerheidslande, asook in die EU en internasionale organisasies, erken word. Dit is net in Suid-Afrika waar Engels as &#8220;die taal van die meesterras&#8221; geag word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>PRAAG gaan aanstaande week dagvaarding teen die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie uitreik omdat di\u00e9 organisasie weier om enige epos in Afrikaans te beantwoord. &#8220;Die SAMRK is een van die mees rassistiese instellings in die land, wat saam met Cecil John Rhodes in die meerderwaardigheid van Engels en die Britse ras glo,&#8221; s\u00ea dr. Dan Roodt, direkteur van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[167,6016,13072,165,10624,5565],"class_list":["post-31000","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-afrikaans","tag-engels","tag-gelykheid","tag-praag","tag-suid-afrikaanse-menseregtekommissie","tag-taal"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31000","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31000"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31000\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31000"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31000"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31000"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}