{"id":30989,"date":"2015-04-02T09:07:54","date_gmt":"2015-04-02T07:07:54","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30989"},"modified":"2015-04-02T09:07:54","modified_gmt":"2015-04-02T07:07:54","slug":"tesourie-gaan-fondse-van-wanbetalende-munisipaliteite-terughou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30989","title":{"rendered":"Tesourie gaan fondse van wanbetalende munisipaliteite terughou"},"content":{"rendered":"<p>Die Nasionale Tesourie s\u00ea hy gaan die oorbetaling van fondse aan munisipaliteite terughou weens hulle versuim om Eskom en ander diensverskaffers te betaal. <\/p>\n<p>Die Tesourie, wat verantwoordelik is vir die bestuur van Suid-Afrika se nasionale regeringsfinansies, het ges\u00ea dat die aanhoudende versuim deur sommige krediteure om binne 30 dae te betaal neerkom op finansi\u00eble wanbestuur. <\/p>\n<p>Munisipaliteite skuld volgens &#8216;n verklaring deur die Tesourie vir Eskom en water-verskaffers miljarde rande. <\/p>\n<p>Die weerhouding van fondse aan soveel as 60 munisipaliteite wat Eskom en addisionele krediteure R9 miljard skuld is reeds vanaf 20 Maart 2015 van krag.<\/p>\n<p>Die besluit is geneem weens die versuim om hul finansi\u00eble verpligtinge na te kom &#8220;en Eskom en ander dienslewering krediteure te betaal in ooreenstemming met artikel 65 (2) van die Wet op Munisipale Finansi\u00eble Bestuur, 2003 (MFMA, Wet No. 56 van 2003)&#8221;.<\/p>\n<p>Artikel 216 (2) van die Grondwet bepaal dat die Nasionale Tesourie die oordrag van fondse aan &#8216;n staatsorgaan wat aanhoudend hul finansi\u00eble verpligtinge minag, mag staak.<\/p>\n<p>&#8220;Munisipaliteite, was op 31 Desember 2014, aan Eskom R9 miljard verskuldig,&#8221; het die Tesourie ges\u00ea. Munisipaliteite skuld Waterrade verder R3.6 miljard, volgens die Tesourie.<\/p>\n<p>In Februarie, het die Minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown, ges\u00ea dat die regering planne beraam om agterstallige skuld in te vorder.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Nasionale Tesourie s\u00ea hy gaan die oorbetaling van fondse aan munisipaliteite terughou weens hulle versuim om Eskom en ander diensverskaffers te betaal. Die Tesourie, wat verantwoordelik is vir die bestuur van Suid-Afrika se nasionale regeringsfinansies, het ges\u00ea dat die aanhoudende versuim deur sommige krediteure om binne 30 dae te betaal neerkom op finansi\u00eble wanbestuur. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30989\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Tesourie gaan fondse van wanbetalende munisipaliteite terughou&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4827,5165,16068,12509,20086,18712,13395,20087],"class_list":["post-30989","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-eskom","tag-grondwet","tag-minister-van-openbare-ondernemings","tag-nasionale-tesourie","tag-regeringsfinansies","tag-tesourie","tag-wanbetalers","tag-waterrade"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30989","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30989"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30989\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30989"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30989"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30989"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}