{"id":30981,"date":"2015-04-01T09:23:24","date_gmt":"2015-04-01T07:23:24","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30981"},"modified":"2015-04-01T09:33:03","modified_gmt":"2015-04-01T07:33:03","slug":"willie-hofmeyr-wys-kasrils-uit-as-nommer-een-zuma-vyand","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30981","title":{"rendered":"Mbeki glo deur Kasrils en Britse spioene gesteun"},"content":{"rendered":"<p>Die Thabo Mbeki-bewind het doodluiters die Nasionale Vervolgingsgesag as &#8216;n politieke instrument teen Jacob Zuma gebruik, het Willie Hofmeyr in reaksie ges\u00ea op die DA se hersieningsaansoek om korrupsieklagtes teen die huidige president te bring.<\/p>\n<p>In sy verklaring het Hofmeyr, die hoof van die batebeslagleggingseenheid en &#8216;n adjunk-nasionale direkteur van openbare vervolging, ges\u00ea die waarnemende NVG-hoof Mokotedi Mpshe was geskok oor die omvang van samespanning om die saak.<\/p>\n<p>Hofmeyer het ook die bemoeienis van Britse spioene openbaar.<\/p>\n<p>&#8220;Mpshe was geskok oor die onverskillige toon en lighartige wyse waarop (Leonard) McCarthy en (Bulelani) Ngcuka die NVG beskou het as bloot &#8216;n politieke instrument van die Mbeki-bewind.&#8221;<\/p>\n<p>Hofmeyr het bygevoeg dat McCarthy, op kritieke punte in die ondersoek teen Zuma, dit ook met die voormalige minister intelligensie Ronnie Kasrils bespreek het en rigtingwysers van hom aanvaar het.<\/p>\n<p>&#8220;Sover ek weet, was Kasrils &#8216;n vertroueling met wie McCarthy strategie oor die Zuma-vervolging bespreek het. Ek glo dat hy ook gedien as &#8216;n tussenganger tussen McCarthy en Mbeki.&#8221;<\/p>\n<p>Hofmeyr s\u00ea McCarthy het ook gekommunikeer met Andre Pienaar, &#8216;n Londense werknemer van Kroll en Associates, &#8216;n private intelligensie maatskappy.<\/p>\n<p>&#8220;Beide Kasrils en Pienaar was naby aan Mbeki.&#8221;<\/p>\n<p>Die be\u00ebdigde verklaring is die eerste deel van die NVG se langverwagte antwoord op die DA se argument dat die weglating van die aanklagte teen Zuma ses jaar gelede, kort voor die 2009-verkiesing, sy pad na die presidensie vergemaklik het.<\/p>\n<p>Die tydsberekening van beskuldigings teen Zuma, en of dit moet gebeur voor of na die African National Congress se Polokwane-konferensie in Desember 2007, is in die geding ter sprake.<\/p>\n<p>&#8220;Korrek of verkeerd, hulle het geglo dat Mbeki se kanse om Zuma te verslaan versterk sou word indien die vervolging uitgestel word.<\/p>\n<p>&#8220;Uiteindelik, het McCarthy verseker dat die vervolging uitgestel word. Hy het dit gedoen vir slegs een rede, om Mbeki se kanse om Zuma suksesvol te verslaan te versterk,&#8221; het Hofmeyr ges\u00ea.<\/p>\n<p>Nadat Mbeki die presidentskap van die ANC aan Zuma afgestaan het, het McCarthy &#8220;met haas&#8221; Zuma se vervolging gefinaliseer. <\/p>\n<p>McCarthy het aan Ngcuka ges\u00ea hy gaan Zuma teen 21 Desember 2007 aangekla h\u00ea en het aanklaer Billy Downer versoek om die vervolgingspan se verlof te be\u00ebindig.<\/p>\n<p>Hofmeyr het bygevoeg dat McCarthy die Browse Mole-verslag bekook het om Zuma te probeer ondermyn, en dat politieke inmenging deur die Mbeki-regime in die NVG se sake skokkende afmetings begin aanneem het volgens senior bestuurders by die owerheid.<\/p>\n<p>Hy het voortgegaan om te s\u00ea dit was &#8216;n &#8220;powere verskoning&#8221; om Vusi Pikoli, Ngcuka se opvolger as NVG-hoof, te skors weens &#8216;n verbrokkeling in betrekkinge tussen hom en die voormalige minister van justisie, Bridget Mabandla.<\/p>\n<p>&#8220;Pikoli is geskors omdat hy geweier het om te buig voor die druk van Mbeki.&#8221;<\/p>\n<p>Kasrils het aan Sapa ges\u00ea Hofmeyr se aantygings is sonder substansie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Thabo Mbeki-bewind het doodluiters die Nasionale Vervolgingsgesag as &#8216;n politieke instrument teen Jacob Zuma gebruik, het Willie Hofmeyr in reaksie ges\u00ea op die DA se hersieningsaansoek om korrupsieklagtes teen die huidige president te bring. In sy verklaring het Hofmeyr, die hoof van die batebeslagleggingseenheid en &#8216;n adjunk-nasionale direkteur van openbare vervolging, ges\u00ea die waarnemende &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30981\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mbeki glo deur Kasrils en Britse spioene gesteun&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7599,6723,14313,20083,14507,10611,20084],"class_list":["post-30981","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-da","tag-jacob-zuma","tag-kasrils","tag-kommunis","tag-ngv","tag-ronnie-kasrils","tag-willie-hofmeyr"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30981","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30981"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30981\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30981"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30981"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30981"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}