{"id":30971,"date":"2015-04-01T07:57:46","date_gmt":"2015-04-01T05:57:46","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30971"},"modified":"2015-04-01T07:57:46","modified_gmt":"2015-04-01T05:57:46","slug":"tolgeld-3-keer-duurder-vir-wes-kaap-as-gauteng","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30971","title":{"rendered":"Tolgeld 3 keer duurder vir Wes-Kaap as Gauteng"},"content":{"rendered":"<p>Motoriste\u00ad in die Wes-Kaap sal drie keer meer tolgeld moet betaal as in Gauteng\u00ad vir Sanral se beplande\u00ad N1- en N2-Wynland-\u00adtolprojek.<\/p>\n<p>Die Kaapse stadsraad\u00ad en Sanral se geding oor geheimhouding wat die tolprojek betref, is in die app\u00e8lhof\u00ad in Bloemfontein openbaar gemaak.<\/p>\n<p>Die Wes-Kaapse hooggeregshof het vroe\u00ebr beslis dat die inligting\u00ad geheim gehou kan word, maar dit is Maandag tersyde gestel.<\/p>\n<p>Die voorgestelde toltarief vir ligte voertuie is 84,59 c\/km, terwyl dit 30c\/km in Gauteng is. Die Gautengse e-tolstelsel se tariewe vir ligte voertuie is beperk tot R450 per maand, terwyl dit nie in die Wes-Kaap is nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Kaapse burgemeesters\u00adkomiteelid vir vervoer, het ges\u00ea die besluit om die tolprojek in die Wes-Kaap\u00ad te verklaar is deur die uitvoerende\u00ad hoof (van Sanral), Nazir Alie, geneem en nie deur die Sanral-komitee\u00ad\u00ad soos die wet voorskryf nie.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea Sanral sal ook belastingbetalers\u00ad se geld gebruik om die verwagte inkomste van die Protea Parkways-konsortium te verseker.<\/p>\n<p>\u201cDit is duidelik dat die lae \u00adinkomstegroepe nie in ag geneem is nie. Arm mense sal glad nie kan bekostig\u00ad om die N1 en N2 te gebruik nie. Die negatiewe\u00ad ekonomiese impak op die streek is nie in ag geneem nie. Die uitwerking\u00ad wat dit op die vervoerkoste\u00ad van landbouprodukte gaan h\u00ea, is erg,\u201d het hy bygevoeg.<\/p>\n<p>Wayne Duvenhage, voorsitter van die Bondgenootskap teen \u00adStedelike Tol (Outa) in Gauteng, het die app\u00e8lhofuitspraak\u00ad as \u201cfantasties\u201d bestempel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Motoriste\u00ad in die Wes-Kaap sal drie keer meer tolgeld moet betaal as in Gauteng\u00ad vir Sanral se beplande\u00ad N1- en N2-Wynland-\u00adtolprojek. Die Kaapse stadsraad\u00ad en Sanral se geding oor geheimhouding wat die tolprojek betref, is in die app\u00e8lhof\u00ad in Bloemfontein openbaar gemaak. Die Wes-Kaapse hooggeregshof het vroe\u00ebr beslis dat die inligting\u00ad geheim gehou kan word, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30971\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Tolgeld 3 keer duurder vir Wes-Kaap as Gauteng&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[9467,5337,14547,11824,12986,8922,20077,8727],"class_list":["post-30971","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-appelhof","tag-gauteng","tag-n1","tag-n2","tag-outa","tag-sanral","tag-tolgeld","tag-wes-kaap"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30971","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30971"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30971\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30971"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30971"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30971"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}