{"id":30934,"date":"2015-03-30T09:28:28","date_gmt":"2015-03-30T07:28:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30934"},"modified":"2015-03-30T09:28:47","modified_gmt":"2015-03-30T07:28:47","slug":"kopkrap-oor-totiusgedig-op-grafsteen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30934","title":{"rendered":"Kopkrap oor &#8216;Totiusgedig&#8217; op grafsteen"},"content":{"rendered":"<p>Tommy Tiger Dickson.<\/p>\n<p>Vir 41 jaar lank was sy grafsteen vergete en ongesteurd in die Sterkfontein Begraafplaas.<\/p>\n<p>En s\u00f3 sou dit seker vir jare gebly het \u2013 tot die nuuskierigheid oor wat die eintlike betekenis van die skrif op die steen die oorhand oor \u2018n terreinagent gekry het. Op die grafsteen is di\u00e9 re\u00ebl uit \u2018n gedig van die bekende Afrikaanse digter Totius, \u201cO die pyngedagte: my kind is dood!\u201d gegraveer.<\/p>\n<p>Maar die re\u00ebl wat daarna volg en wat nie deel vorm van Totius se gedig nie, is wat Trevor Fenn laat stilhou het.<\/p>\n<p>Daar staan verder, \u201d Here vergewe hom, hy weet wat hy gedoen het!\u201d<\/p>\n<p>Trevor vertel hy was besig om terreininspeksie in die Sterkfontein Begraafplaas te doen toe hy die grafsteen van Dickson langs die pad raaklees.<\/p>\n<p>\u201cTerwyl ek stadig deur die begraafplaas gery het, sien ek di\u00e9 grafsteen, wat amper verlate op \u2018n grasperk uittroon.\u201d<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea hy het gestop om die grafsteen van nader te bekyk en dit is toe dat hy oor die eintlike dood van Dickson \u2013 wie se ouderdom onbekend is omdat sy geboortedag nie bygevoeg is nie \u2013 begin wonder het.<\/p>\n<p>\u201cToe ek dit raaklees was my eerste gedagte, \u2018wat het hy gedoen\u2019?\u201d<\/p>\n<p>Eers het hy gedink dit is dalk een van die bankrowers wat tydens die berugte Krugersdorp-tonnelbankroof dood is, maar di\u00e9 rooftog het na 1977 plaasgevind.<\/p>\n<p>\u201cMet \u2018n bynaam soos Tiger klink hy vir my rof; nou wonder ek of hy nie dalk in \u2018n kroeggeveg dood is nie.\u201d<\/p>\n<p>Hy is terug werk toe met die foto\u2019s wat hy geneem het en so het die bespiegelings verder lewe gekry. Die foto\u2019s het ook op sosiale media soos facebook verskyn.<\/p>\n<p>\u201c\u2018n Grafsteen is tog \u2018n private ding, maar vir my was dit baie vreemd.\u201d<\/p>\n<p>Bron: Krugersdorpnuus<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Tommy Tiger Dickson. Vir 41 jaar lank was sy grafsteen vergete en ongesteurd in die Sterkfontein Begraafplaas. En s\u00f3 sou dit seker vir jare gebly het \u2013 tot die nuuskierigheid oor wat die eintlike betekenis van die skrif op die steen die oorhand oor \u2018n terreinagent gekry het. Op die grafsteen is di\u00e9 re\u00ebl uit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30934\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kopkrap oor &#8216;Totiusgedig&#8217; op grafsteen&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[6931,20058,20059,20060,10198],"class_list":["post-30934","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-gedig","tag-grafsteen","tag-pyngedagte","tag-tiger","tag-totius"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30934","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30934"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30934\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30934"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30934"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30934"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}