{"id":3091,"date":"2008-10-13T03:09:40","date_gmt":"2008-10-13T03:09:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3091"},"modified":"2008-10-13T03:09:40","modified_gmt":"2008-10-13T03:09:40","slug":"itali-debatteer-rassisme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3091","title":{"rendered":"Itali? debatteer rassisme"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Die voorvalle is hoog aangemeld en die Katolieke kerk het &#39;n beroep op die staat en kerk om saam te werk om &quot;rassisme te oorkom&quot;. Verlede week het die parlement gedebatteer oor wat die koerante die &quot;rassismenoodtoestand&quot; noem. Minister van Binnelandse Sake, Roberto Maroni, s&ecirc; egter dit is enkele gevalle wat oordryf word. Maroni is &#39;n lid van die regse, separatistiese Noordelike Liga.<\/p>\n<p>  Die eerste swart parlementslid in Itali&euml;, Jean-L&eacute;onard Touadi, stem nie saam nie. Hy en ander linksgesindes voel dit is maar die begin van &#39;n kommerwekkende neiging. Touadi is van Brazzaville, uit die Republiek van die Kongo. Maar Itali&euml; se toleransie vir arm immigrante wat tradisioneel deur &#39;n streng Katolieke lewensuitkyk gevoed word, word deur ekonomiese realiteite verdring.<\/p>\n<p>  Dit veroorsaak dat die kerk en staat in konflik met mekaar tree oor die kwessie. Die Vatikaan het verlede week kritiek gelewer op die &quot;rassisme, xenofobie en rassime&quot; teenoor immigrante. Daarteenoor het die Noordelike Liga verlede week gevra dat immigrantebeheer strenger moet word as deel van beoogde veiligheidswetgewing wat wettige immigrante sal huistoe stuur indien hulle &#39;n sekere aantal punte bymekaar gemaak het vir kriminele oortredings.<\/p>\n<p>  Die invloedryke koerant, Corriere della Sera, die grootste koerant in Itali&euml;, het verlede week &#39;n spotprent oor die aangeleentheid geplaas waarin &#39;n swart man wat na &#39;n verband om sy kop wys, vir &#39;n verblyfpermit aansoek doen terwyl hy s&ecirc; &quot;sewe punte&quot;. Punte en wondsteke is dieselfde woord in Italiaans naamlik &quot;punti&quot; en die spotprent is &#39;n woordspel op die geweld teen immigrante en voorgestelde puntestelsel vir kriminele oortredings<\/p>\n<p>  Die Noordelike Liga is die sentrale party in eerste minister Silvio Berlusconi se sentrumregse koalisie. Die noorde van Itali&euml; wat ekonomies ook die sterkste is, is waar die party se grootste steun l&ecirc;. Immigrasie is aan die toeneem in Itali&euml; en wettige verblyfreg het met 17% gestyg.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ukladka-parketa.com\">\u0443\u043a\u043b\u0430\u0434\u043a\u0430 \u043b\u0430\u043c\u0438\u043d\u0430\u0442\u0430 \u043f\u043e \u0434\u0438\u0430\u0433\u043e\u043d\u0430\u043b\u0438 \u0444\u043e\u0442\u043e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/08\/183752.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Abdoel William Guibre, met die bynaam Abba en gebore in Burkina Faso, wat onlangs deur twee Italianers doodgeslaan is, is nie die eerste slagoffer van geweld teen swartes in Itali&euml; nie. Die afgelope paar weke het &#39;n man uit Ghana en &#39;n vrou uit Somali&euml; in onderskeidelik Parma en Rome aangerand terwyl ses swart Afrikane in Napels deur die Mafia doodgeskiet is.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089],"class_list":["post-3091","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3091","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3091"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3091\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3091"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3091"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3091"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}