{"id":30907,"date":"2015-03-27T10:43:54","date_gmt":"2015-03-27T08:43:54","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30907"},"modified":"2015-03-27T10:43:54","modified_gmt":"2015-03-27T08:43:54","slug":"duitse-rampvlieenier-het-glo-aan-depressie-gely","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30907","title":{"rendered":"Duitse rampvlie\u00ebnier het glo aan depressie gely"},"content":{"rendered":"<p>Die Franse staatsaanklaer wat die ondersoek na die Alpe-vliegramp lei, het Donderdag in sy regstreekse perskonferensie verklaar dat die medevlie\u00ebnier van &#8216;n Germanwings-vliegtuig glo doelbewus die vliegtuig laat daal het.<\/p>\n<p>Intussen het die Duitse polisie die huis van die medevlie\u00ebnier se ouers deursoek.<\/p>\n<p>&#8220;Ons het iets wat nou vir toetse geneem word gevind,&#8221; het Markus Niesczery van die D\u00fcsseldorfse polisie aan die media ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Ons kan nie s\u00ea wat dit is op die oomblik nie, maar dit kan &#8216;n baie belangrike leidraad wees tot wat gebeur het.&#8221;<\/p>\n<p>Al 150 mense aan boord van die vliegtuig wat van Barcelona in Spanje na Dusseldorf in Duitsland onderweg was, is in Dinsdag se ramp dood.<\/p>\n<p>Volgens Brice Robin, staatsaanklaer van Marseille, was die medevlie\u00ebnier, Andreas Lubitz (28), alleen in die kajuit van die Airbus A320 omdat die vlie\u00ebnier &#8216;n draai gaan loop het.<\/p>\n<p>Hy het verklaar dat die opnemer die asemhaling van die medevlie\u00ebnier tot aan die einde opgeneem het. <\/p>\n<p>Die ander swart vlugopnemer se inhoud is glo weg, het die Franse president Francois Hollande Woensdag ges\u00ea. Dit sou die staatsaanklaer in staat gestel het om meer te wete te kom. <\/p>\n<p>Tydens die eerste 20 minute gesels die vlie\u00ebnier en Lubitz vriendelik met mekaar waarna Lubitz die vliegtuig oorneem wanneer die vlie\u00ebnier moet opstaan \u201comdat die natuur roep\u201d.<\/p>\n<p>Lubitz versnel dan die vliegtuig se daling deur middel van die moniteringstelsel. Robin het dit as &#8216;n &#8220;vrywillige aksie&#8221; beskryf.<\/p>\n<p>Die Kanadese regering het intussen gelas dat daar te alle tye twee mense in &#8216;n vliegtuig se stuurkajuit moet wees op alle kommersi\u00eble vlugte. <\/p>\n<p>Die stap is in reaksie op gister se aankondiging deur die Franse ondersoeker na Dinsdag se vliegramp dat die mede-vlie\u00ebnier die vliegtuig doelbewus in die Alpe vasgevlieg het.<\/p>\n<p>Die VSA het n\u00e1 die aanvalle op 11 September 2001 die re\u00ebl ingestel dat &#8216;n tweede persoon in die stuurkajuit moet wees indien die kaptein nie daar is nie. <\/p>\n<p>Die Spaanse polisie ondersoek intussen beeldmateriaal van die passasiers wat aanboord kom.<\/p>\n<p>Volgends die Duitse media het Lubitz aan depressie gely en psigiatriese behandeling ondergaan.<\/p>\n<p>Lubitz was vir 18 maande in geheel onder psigiatriese behandeling, het Bild Vrydag berig, met verwysing na anonieme bronne binne Lufthansa, Germanwings se moedermaatskappy. <\/p>\n<p>Die koerant haal interne dokumente aan wat toon dat die mede-vlie\u00ebnier &#8216;n &#8220;ernstige depressiewe episode&#8221; gehad het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Franse staatsaanklaer wat die ondersoek na die Alpe-vliegramp lei, het Donderdag in sy regstreekse perskonferensie verklaar dat die medevlie\u00ebnier van &#8216;n Germanwings-vliegtuig glo doelbewus die vliegtuig laat daal het. Intussen het die Duitse polisie die huis van die medevlie\u00ebnier se ouers deursoek. &#8220;Ons het iets wat nou vir toetse geneem word gevind,&#8221; het Markus &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30907\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duitse rampvlie\u00ebnier het glo aan depressie gely&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5],"tags":[20042,20045,20044,20046,20018,20043],"class_list":["post-30907","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","tag-alpe-ramp","tag-andreas-lubitz","tag-depressie","tag-germanwings","tag-lufthansa","tag-vliegonegluk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30907","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30907"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30907\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30907"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30907"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30907"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}