{"id":3090,"date":"2008-10-13T02:16:33","date_gmt":"2008-10-13T02:16:33","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3090"},"modified":"2008-10-13T02:16:33","modified_gmt":"2008-10-13T02:16:33","slug":"luke-watson-verval-in-afrikanerhaat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3090","title":{"rendered":"Luke Watson verval in Afrikanerhaat"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Watson is oorspronklik in die span ingesluit omdat hy en sy pa, Cheeky, uitgesproke ondersteuners van die ANC is. Dit het aan hom die bynaam &quot;politieke kwota&quot; besorg.<\/p>\n<p align=\"justify\">Die Suid-Afrikaanse rugby-unie (SARU) het in &#39;n verklaring sy skok uitgespreek oor Watson se anti-Afrikaanse uitlatings en die waarnemende Springbokkaptein, Victor Matfield, het ges&ecirc; die Engelse speler se uitlatings is &quot;verfoeilik&quot;.<\/p>\n<p align=\"justify\">Die rugby-unie het &#39;n dringende vergadering vir vandag bel&ecirc; met sowel die WP (Watse se kontrakterende unie) as die Universiteit van Kaapstad se rugbyklub waar die uitlatings gemaak is om die akkuraatheid van mediaberigte vas te stel.<\/p>\n<p align=\"justify\">Victor Matfield meen hy &quot;het gehoop ons is verby die stadium waar mense van mekaar onderskei word op grond van ras, kultuur en taal. As Luke daardie woorde gebruik het, het hy miljoene jong Suid-Afrikaners se droom om eendag vir die Bokke te speel, verpletter.&quot;<\/p>\n<div align=\"justify\">\n<p>Matfield het vervolg deur te s&ecirc;: &quot;Luke het hom vereenselwig met die erekode van die Bokspan wat s&ecirc; jou eie belang is altyd ondergeskik aan di&eacute; van die span. Toe ek kaptein was, het ek my bes gedoen om Luke by al die aktiwiteite te betrek. Toe ek kaptein was, het ek my bes gedoen om Luke by al die aktiwiteite te betrek. Ek het hom gevra om insette te lewer in video- en spansessies, maar hy wou nie. Dis onwaar dat die ander spelers nie probeer het om hom te aanvaar nie. Dis eerder &rsquo;n geval dat Luke self nooit deel van die Bok-opset wou wees nie. Baie spelers het by my kom kla dat Luke in hart en siel nie &rsquo;n Bok is of wil wees nie.&rdquo;<\/p>\n<p>Intussen het Watson gereageer op die mediastorm wat besig is om rondom sy anti-Afrikaanse uitspraak op te laai. Volgens hom word hy deur &quot;walging vervul dat mense tot di&eacute; vlak kan daal om &#39;n storie se onthalwe&quot;. Volgens hom was die geleentheid waar hy gepraat het &#39;n &quot;private gesprek oor transformasie. Daar is &#39;n onwettige klankopname van gemaak en dit is onwettig versprei en daarom behou ek my regte voor.&quot;<\/p>\n<p>Die pogings deur &quot;sekere elemente&quot; om sy uitlatings in &#39;n aanval op Afrikaners te omskep, is &quot;oneerlik en veragtelik&quot;. Volgens Watson &quot;het ons hele familie histories teen diskriminasie van enige aard geveg. Hoe op aarde kan ek van &#39;n anti-Afrikanerhouding beskuldig word? My ouma aan moederskant is &#39;n Van Rensburg, my oumagrootjie aan vaderskant was &#39;n Schoeman en my tante is &#39;n Swanepoel.&quot;<\/p>\n<p>Watson het voorts ges&ecirc; dat die &quot;kwetsende en kwaadwillige progaganda-aanvalle&quot; bereken was om die aandag af te lei van die &quot;werklike kwessies&quot; soos transformasie, vereniging en sportontwikkeling.<\/p>\n<p>Die Engelse speler het verder die &quot;die lasterlike aanval op hom verwerp met die veragting wat dit verdien&quot;.<\/p>\n<p>Watson het luidens &rsquo;n berig op rugby365.com die beweerde uitlatings op 3 Oktober by die Ubumbo-rugbyfees by die Universiteit van Kaapstad gemaak.<\/p>\n<p>Tydens sy toespraak het hy ges&ecirc;: &quot;Die probleem met Suid-Afrikaanse rugby is dat dit deur &#39;Dutchmen&#39; beheer word.&quot; Hy het verder ges&ecirc; dat die dra van die Springboktrui vir hom &#39;n las was en dat hy lus was om &quot;daarop te kots&quot; vanwe&euml; die &quot;groter prentjie&quot; wat ingesluit het dat &quot;manne en vroue gebloei het&quot; om hom daar te kry.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/mositaldent.ru\/plombirovanie-zubov\/\">\u043f\u043b\u043e\u043c\u0431\u0438\u0440\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435 \u0437\u0443\u0431\u043e\u0432 \u044d\u0442\u0430\u043f\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/doctor2.ru\/object\/mezhdunarodnie-perevozki-top-cargo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p><span class=\"small\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/watson_luke.jpg\" width=\"97\" height=\"118\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/span>08:23:16 Luke Watson bevind hom midde-in &#39;n rugby-herrie vanwe&euml; sy stellings oor &quot;Dutchmen&quot; wat &#39;n te groot rol in rugby speel en dat hy op die Springbokrugbytrui &quot;wil braak&quot;.<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[87],"tags":[2966,21114,21101],"class_list":["post-3090","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c78-rugby","tag-luke-watson-verval-in-afrikanerhaat","tag-c78-rugby","tag-s25-sport"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3090","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3090"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3090\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3090"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3090"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3090"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}