{"id":30878,"date":"2015-03-26T07:49:32","date_gmt":"2015-03-26T05:49:32","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30878"},"modified":"2015-03-26T10:03:40","modified_gmt":"2015-03-26T08:03:40","slug":"solidariteit-anc-stem-dat-apartheidname-moet-verander","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30878","title":{"rendered":"Solidariteit, ANC stem dat &#8216;apartheidname&#8217; moet verander"},"content":{"rendered":"<p>Dr. Danie Brink, uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand, s\u00ea Solidariteit stem saam met die ANC dat &#8220;apartheidsname&#8221; moet weg. Hy word soos volg aangehaal op Netwerk24:<\/p>\n<blockquote><p>Dr. Danie Brink, uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand, het ges\u00ea hulle stem in beginsel saam dat die name met \u2019n apartheidsverbintenis moet waai.<\/p><\/blockquote>\n<p>Die ANC wil Afrikanername van skole in Gauteng, sogenaamde &#8220;apartheidsname&#8221;, verander.<\/p>\n<p>Volgens die SA Skolewet egter, is dit die skoolbeheerliggaam wat oor die naam moet besluit.<\/p>\n<p>Alhoewel Solidariteit meen dat daar ander prioriteite soos wiskunde-onderrig is, is die vakbond nie sonder meer gekant teen die naamsveranderingvoorstel nie.<\/p>\n<p>Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, het ges\u00ea Afrikaners \u201cwat op hul dag as helde beskou is\u201d se nalatenskap moet gesloop word in die naam van transformasie en samehorigheid.<\/p>\n<p>Chris Klopper, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Onderwysunie (SAOU), het aan Netwerk24 ges\u00ea: \u201cDaar is by die SAOU geen twyfel nie dat skoolgemeenskappe deurlopend kennis neem van sensitiwiteite. Die onderwys\u00addepartement moet in ag neem dat hier nie sprake is van staatskole nie, maar eerder van openbare skole. Ons kom toenemend onder die indruk dat onderwysdepartemente skole benader asof hulle staatskole is.<\/p>\n<p>\u201cOpenbare skole is demokratiese instellings wat \u2019n verlengstuk is van gemeenskappe en die doel met die skryf van die SA Skolewet was om skole as demokratiese instellings en verlengstukke van die betrokke gemeenskap te vestig. Besluitneming word tot op die laagste vlak gedevalueer.<\/p>\n<p>\u201cDie\u2009onderwysdepartement kan dus nie by wyse van dekreet besluite neem nie.\u201d<\/p>\n<p>Phumla Sekonyane, woordvoerder van die departement, het ges\u00ea hulle win \u2019n regsmening in oor die saak.<\/p>\n<p>Dit is nie bekend of Solidariteit meen dat die straat in Kaapstad wat onlangs na FW de Klerk vernoem is, ook &#8216;n &#8220;apartheidsnaam&#8221; is nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dr. Danie Brink, uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand, s\u00ea Solidariteit stem saam met die ANC dat &#8220;apartheidsname&#8221; moet weg. Hy word soos volg aangehaal op Netwerk24: Dr. Danie Brink, uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand, het ges\u00ea hulle stem in beginsel saam dat die name met \u2019n apartheidsverbintenis moet waai. Die ANC wil Afrikanername &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30878\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Solidariteit, ANC stem dat &#8216;apartheidname&#8217; moet verander&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[4938,13212,5478,10318,20022,4659,20023,4835],"class_list":["post-30878","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-apartheid","tag-beheerliggaam","tag-naamsverandering","tag-saou","tag-skolewet","tag-solidariteit","tag-staatskole","tag-transformasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30878","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30878"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30878\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30878"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30878"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30878"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}