{"id":30873,"date":"2015-03-26T06:47:40","date_gmt":"2015-03-26T04:47:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30873"},"modified":"2015-03-26T12:32:14","modified_gmt":"2015-03-26T10:32:14","slug":"vlieenier-van-alpe-rampvlug-uitgesluit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30873","title":{"rendered":"Vlie\u00ebnier van Alpe-rampvlug &#8216;uitgesluit&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Een van die twee vlie\u00ebniers op die gedoemde vlug wat in die Alpe verongeluk het, was uitgesluit uit die kajuit voor die vliegtuig met 150 mense neergestort het, het &#8216;n bron na aan die ondersoek Donderdag aan AFP ges\u00ea.<\/p>\n<p>Kajuitopnames wat van die toneel verhaal is, het aangedui dat een van die sitplekke teruggestoot word en die deur oopgemaak word en dan weer toe, gevolg deur die klank van &#8216;n klop, het die bron ges\u00ea, en bygevoeg &#8220;daar was nie meer &#8216;n gesprek van daardie punt af tot die ongeluk nie&#8221;.<\/p>\n<p>Die bron het ges\u00ea &#8216;n waarskuwingsalarm wat die nabyheid van die grond aandui, kon voor die impak gehoor word.<\/p>\n<p>Die opname het getoon dat die vlie\u00ebniers normaal en in Duits gesels aan die begin van vlug-4U9525 vroeg Dinsdag. Die bron kon nie s\u00ea of dit die kaptein of die eerste beampte was wat die kajuit verlaat het nie.<\/p>\n<p>Die New York Times het &#8216;n senior milit\u00eare amptenaar aangehaal wat betrokke is by die ondersoek, en berig dat die vlie\u00ebniers se gesprekke roetine was tot en met die punt waar een van hulle nie in staat was om terug te keer na die kajuit nie.<\/p>\n<p>&#8220;Die man buite klop eers liggies aan die deur, en daar is geen antwoord nie,&#8221; het die koerant die ondersoeker aangehaal. &#8220;En dan slaan hy die deur harder en geen antwoord nie. Daar is nooit &#8216;n antwoord nie.&#8221;<\/p>\n<p>Die klankopname dui daarop dat die uitgesluite vlie\u00ebnier &#8220;probeer om die deur oop te breek.&#8221;<\/p>\n<p>Die kajuitstemopnemer is laat Dinsdag gevind, &#8216;n paar uur na die ongeluk van die ekonomievlug vanaf Barcelona na D\u00fcsseldorf, en die data is Woensdagmiddag ontleed.<\/p>\n<p>Die Airbus A320 het skielik &#8216;n noodlottige agt minute se daling ondervind kort nadat hy kruishoogte bereik het.<\/p>\n<p>Geen noodsein is gestuur nie en die bemanning het nie gereageer op desperate pogings van grondbeheer om kontak te maak nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Een van die twee vlie\u00ebniers op die gedoemde vlug wat in die Alpe verongeluk het, was uitgesluit uit die kajuit voor die vliegtuig met 150 mense neergestort het, het &#8216;n bron na aan die ondersoek Donderdag aan AFP ges\u00ea. Kajuitopnames wat van die toneel verhaal is, het aangedui dat een van die sitplekke teruggestoot word &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30873\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vlie\u00ebnier van Alpe-rampvlug &#8216;uitgesluit&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[20011,5227,20019,20018,8514,7829,14246,17817,20017],"class_list":["post-30873","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-alpe","tag-duitsland","tag-kajuit","tag-lufthansa","tag-ramp","tag-terreur","tag-terreuraanval","tag-vliegtuigongeluk","tag-vlug-4u9525"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30873","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30873"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30873\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30873"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30873"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30873"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}