{"id":30862,"date":"2015-03-25T07:09:54","date_gmt":"2015-03-25T05:09:54","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30862"},"modified":"2015-03-25T09:54:36","modified_gmt":"2015-03-25T07:54:36","slug":"geen-oorlewendes-in-alpe-vliegramp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30862","title":{"rendered":"Geen oorlewendes in Alpe-vliegramp"},"content":{"rendered":"<p>Die Franse eerste minister, mnr. Manuel Valls, het gister ges\u00ea hy vrees al 148 passasiers en bemanningslede is dood nadat die Airbus van die Germanwings-redery op vlug GWI18G in die suide van Frankryk neergestort het.<\/p>\n<p>\u201cOns weet nog nie wat die oorsaak van die ongeluk was nie,\u201d het Valls aan die media ges\u00ea.<\/p>\n<p>Valls s\u00ea hy het die ministeri\u00eble krisiskomponent geaktiveer nadat hy van die ongeluk in kennis gestel is. Hy het ook die minister van binnelandse sake, mnr.Bernard Cazeneuve, na die ramptoneel gestuur.<\/p>\n<p>Die Franse koerant La Provence s\u00ea die Airbus het 142 passasiers, twee vlie\u00eb\u00adniers en vier kajuitbemanningslede aan boord gehad toe dit in die Alpe-gebied neergestort het.<\/p>\n<p>Die vliegtuig was van Barcelona na D\u00fcsseldorf onderweg toe dit tussen Digne en Barcelonnette geval het.<\/p>\n<p>Die parlementari\u00ebr Christophe Castaner, wat by die ongelukstoneel aangekom het, het aan FranceInfo radio ges\u00ea dat dit nog nie duidelik is watter van die twee swartvlugopnemers opgespoor is nie.<\/p>\n<p>Een wat neem die onderhandelinge van die bemanning op en die ander een die tegniese inligting van die vlug.<\/p>\n<p>Intussen het die VSA haastig die moontlikheid van &#8216;n terroriste-aanval uitgesluit as die rede vir ongeluk.<\/p>\n<p>&#8220;Daar is geen aanduiding van &#8216;n terreurdaad op hierdie tydstip nie,&#8221; het Bernadette Meehan, die Withuis se nasionale Veiligheidsraadwoordvoerder aan Fox News ges\u00ea.<\/p>\n<p>Sestien Duitse skoolkinders wat van &#8216;n skooluistappie teruggevlieg het, is ook in die ongeluk dood.<\/p>\n<p>Twee operasangers Oleg Bryjak en Maria Radner het in die vliegongeluk omgekom nadat hulle in Wagner se &#8220;Siegrfied&#8221; in Barcelona opgetree het.<\/p>\n<p>Die direkteur van Deutsche Oper am Rhein in D\u00fcsseldorf, Christoph Meyer, het die inligting bevestig.<\/p>\n<p>&#8220;Die Duitse D\u00fcsseldorf\/Duisburg Opera treur oor die heengaan van bas-bariton Oleg Bryjak. Hy is een van die slagoffers van vlug U49525,&#8221; het Gonne Garling, &#8216;n joernalis wat vir die Bild-koerant skryf, Dinsdag op sy Twitter-blad geskryf.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Franse eerste minister, mnr. Manuel Valls, het gister ges\u00ea hy vrees al 148 passasiers en bemanningslede is dood nadat die Airbus van die Germanwings-redery op vlug GWI18G in die suide van Frankryk neergestort het. \u201cOns weet nog nie wat die oorsaak van die ongeluk was nie,\u201d het Valls aan die media ges\u00ea. Valls s\u00ea &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30862\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Geen oorlewendes in Alpe-vliegramp&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5288,20011,18044,20010,9317,13090,20012,11660],"class_list":["post-30862","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-airbus","tag-alpe","tag-barcelona","tag-dusseldorf","tag-opera","tag-vliegongeluk","tag-vlugopnemers","tag-wagner"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30862","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30862"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30862\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30862"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30862"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30862"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}