{"id":30845,"date":"2015-03-24T09:20:49","date_gmt":"2015-03-24T07:20:49","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30845"},"modified":"2015-03-24T09:21:40","modified_gmt":"2015-03-24T07:21:40","slug":"swart-aanvallers-sak-op-n-groep-wit-tieners-toe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30845","title":{"rendered":"Swart aanvallers sak op &#8216;n groep wit tieners toe"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Video van &#8216;n groot groep swartes wat &#8216;n paar wit tieners, vermoedelik van Vryheid, buite &#8216;n vulstasie in Pongola aanval maak opslae.<\/p>\n<p>Die voorval het omstreeks 03:30 verlede Sondag plaasgevind en is verfilm deur &#8216;n getuie wat gevra het om anoniem te bly vir veiligheidsredes.<\/p>\n<p>Die rede vir die aanval is onbekend.<\/p>\n<p>Die swart aanvallers kan gesien word waar hulle herhaaldelik die jongmense met stokke slaan, en volgens die getuienis, na suikerrietkapmesse soek waarmee die aanval bloedig kon raak.<\/p>\n<p>Die getuie het ges\u00ea Pongola se polisiebeamptes is onmiddellik in kennis gestel en het na die toneel gehaas, maar het nie ingegryp nie.<\/p>\n<p>&#8220;Hulle het net gestaan en gekyk met hul hande in hul sakke,&#8221; s\u00ea die getuie. Die veiligheidswagte het die getuie gedreig om nie die voorval te verfilm nie.<\/p>\n<p>Pongola se SAPD stasiebevelvoerder het die video gesien en gaan glo &#8216;n dissiplin\u00eare ondersoek van stapel stuur.<\/p>\n<p><iframe loading=\"lazy\" width=\"560\" height=\"315\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/ybS2OkEBAHE\" frameborder=\"0\" allowfullscreen><\/iframe><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Video van &#8216;n groot groep swartes wat &#8216;n paar wit tieners, vermoedelik van Vryheid, buite &#8216;n vulstasie in Pongola aanval maak opslae. Die voorval het omstreeks 03:30 verlede Sondag plaasgevind en is verfilm deur &#8216;n getuie wat gevra het om anoniem te bly vir veiligheidsredes. Die rede vir die aanval is onbekend. Die swart &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30845\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart aanvallers sak op &#8216;n groep wit tieners toe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[2300,2851,20000,20001,19999],"class_list":["post-30845","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-korrupsie","tag-polisie","tag-swart-aanval","tag-vulstasie","tag-wit-tieners"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30845","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30845"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30845\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30845"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30845"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30845"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}