{"id":30829,"date":"2015-03-24T08:01:08","date_gmt":"2015-03-24T06:01:08","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30829"},"modified":"2015-03-24T08:01:08","modified_gmt":"2015-03-24T06:01:08","slug":"opvolg-vir-madiba-nonsens-beplan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30829","title":{"rendered":"Opvolg vir Madiba-nonsens beplan"},"content":{"rendered":"<p>Die uitgewer, Pan McMillan, sal glo die opvolg van oudpresident Nelson Mandela se boek, <em>Long Walk to Freedom<\/em> publiseer. Die sal aanstaande jaar die lig sien.<\/p>\n<p>Mandela, wat voorgehou is as die skrywer van <em>Long Walk to Freedom<\/em>, se spookskrywer is die voormalige Time-redakteur, Richard Stengel.<\/p>\n<p>Vir byna drie jaar het Stengel saam met Mandela ge\u00ebet, gereis en geleef om op sy outobiografie te skryf. <\/p>\n<p>Stengel s\u00ea hy het neergepen wat Mandela &#8220;hardop gedink het&#8221;, maar kennelik was die doel van die boek om &#8216;n bepaalde Amerikaanse agenda in Mandela se &#8220;eie woorde&#8221; te klee.<\/p>\n<p>Die uitgewer beweer nou dit was altyd die oud-terroris se bedoeling om &#8216;n volledige weergawe van sy tyd as President te publiseer. Die argiewe van die Nelson Mandelastigting bevat glo &#8216;n persoonlik geskrewe weergawe van die boek. <\/p>\n<p>Pan McMillan s\u00ea Mandela se weduwee, Graca Machel, wou sy wense vervul om die opvolg te voltooi. <\/p>\n<p>Die boek gee glo die swart tronkvo\u00ebl se perspektief op die eerste demokraties verkose regering.<\/p>\n<p>Dit is nie bekend wie die redigering van die geskrewe manuskrip sal behartig nie, nog &#8216;n aanduiding dat lesers weer die produk van &#8216;n skaduagtige manipulasie kan verwag.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die uitgewer, Pan McMillan, sal glo die opvolg van oudpresident Nelson Mandela se boek, Long Walk to Freedom publiseer. Die sal aanstaande jaar die lig sien. Mandela, wat voorgehou is as die skrywer van Long Walk to Freedom, se spookskrywer is die voormalige Time-redakteur, Richard Stengel. Vir byna drie jaar het Stengel saam met Mandela &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30829\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Opvolg vir Madiba-nonsens beplan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[14609,5201,19989,5202,19990,14645],"class_list":["post-30829","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-long-walk-to-freedom","tag-madiba","tag-mandelastigting","tag-nelson-mandela","tag-outobiografie","tag-terroris"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30829","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30829"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30829\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30829"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30829"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30829"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}