{"id":30818,"date":"2015-03-23T10:39:43","date_gmt":"2015-03-23T08:39:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=30818"},"modified":"2015-03-23T10:40:55","modified_gmt":"2015-03-23T08:40:55","slug":"duitse-kenner-onthul-terreurbestuur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=30818","title":{"rendered":"Duitse kenner onthul &#8216;terreurbestuur&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die Duitse joernalis en regeringskonsultant Christoph Hoerstel, was 2006\/7 spreker oor die onderwerp van Afghanistan by die leierskapsentrum (ZInF\u00fc) van die Bundeswehr. <\/p>\n<p>In hierdie verband het hy het die term &#8220;terreurbestuur&#8221; gedefinieer en in die klaskamer ontleed, om soldate in di\u00e9 land in staat te stel om die bisarre gebeure waarmee hulle te kampe gehad het, te verklaar. <\/p>\n<p>Alle lesinginhoud is persoonlik hersien en deur die Duitse owerhede goedgekeur.<\/p>\n<p>Op grond van hierdie ervaring, s\u00ea hy, is die vrees vir terrorisme nie toevallig nie. Dit word, volgens Hoerstel, aangewend deur regerings met &#8216;n sekere doelwit. <\/p>\n<p>In tye van krisis en politieke onsekerheid, bestuur intelligensie-agentskappe, tesame met alle NAVO-regerings, die voorbereiding en uitvoering van aanvalle. <\/p>\n<p>Hoerstel s\u00ea hy het in Afghanistan ontdek dat alle NAVO-lande daaroor lieg dat daar &#8216;n stryd teen terreur woed.<\/p>\n<p>Daar is geen &#8220;oorlog teen terreur&#8221; nie, maar eerder &#8220;bestuurde vrees&#8221; of dan &#8220;terreurbestuur&#8221; wat gebruik word om sekere beleidsrigtings en besluite af te dwing, s\u00ea hy, omdat die akteurs reeds aan die veiligheidsmagte in 95% van alle gevalle bekend is.<\/p>\n<p>Hy onthul ook dat ISIS in Jordani\u00eb deur die CIA opgelei is om terreur te pleeg.<\/p>\n<p>Dat terreur na Europa uitgevoer word, is &#8216;n manier om politieke probleme aan te spreek wat oplaai weens die finansi\u00eble krisis wat lidlande in die gesig staar.<\/p>\n<p>Hoerstel s\u00ea dit is &#8216;n harde, &#8220;bloedige bedryf&#8221; waar geld, inligting en menslike hulpbronne bewillig word en waar onskuldige mense opgeoffer word.<\/p>\n<p>Hy meen ook dat Charlie Hebdo s\u00f3 &#8216;n geval is waar die mees ongewilde Franse president wat slegs 13% steun geniet het v\u00f3\u00f3r die skietery, se gewildheid skielik na 29% opgeskiet het.<\/p>\n<p>Marine Le Pen het onlangs in &#8216;n onderhoud met Sophie Desjardin van Euronews ges\u00ea Francois Hollande lyk op die oppervlak onskadelik maar is tot wrede koelbloedigheid in staat. Sy het nie uitgebrei oor haar opmerking nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Duitse joernalis en regeringskonsultant Christoph Hoerstel, was 2006\/7 spreker oor die onderwerp van Afghanistan by die leierskapsentrum (ZInF\u00fc) van die Bundeswehr. In hierdie verband het hy het die term &#8220;terreurbestuur&#8221; gedefinieer en in die klaskamer ontleed, om soldate in di\u00e9 land in staat te stel om die bisarre gebeure waarmee hulle te kampe gehad &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=30818\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duitse kenner onthul &#8216;terreurbestuur&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[11030,19152,8861,1093,17039,7829,12009],"class_list":["post-30818","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-aanvalle","tag-charlie-hebdo","tag-cia","tag-frankryk","tag-isis","tag-terreur","tag-terroriste"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30818","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=30818"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/30818\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=30818"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=30818"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=30818"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}